Tag: sluit

Home sluit
Leonard-uraan: Kommentaar sluit vandag – Kosmos 94.1
Post

Leonard-uraan: Kommentaar sluit vandag – Kosmos 94.1

Leonard-uraan: Kommentaar sluit vandag Kommentaar op Uranium One se omgewingsimpakstudie vir toetsmynbedrywighede op die plaas Tripoli buite Leonardville moet vandag op die laatste gelewer word, wanneer die sperdatum verstryk. Sauma, boere in die Omaheke-streek en ander belanghebbendes staan enige uraanontginning deur Uranium One en sy Namibiese filiaal Headspring Investments in die Stampriet-bekken teen. Die belanghebbende...

Regeringskantore sluit 10:00 Vrydagoggend – Kosmos 94.1
Post

Regeringskantore sluit 10:00 Vrydagoggend – Kosmos 94.1

Regeringskantore sluit 10:00 Vrydagoggend Die kantoor van die eerste minister het opdrag gegee dat staatsamptenare, regoor die land, net tot Vrydagoggend tien-uur op kantoor hoef te wees. ‘n Militêre optog word in die hoofstad met die ontslape president Hage Geingob gehou en die sekretaris van die kabinet George Simataa sê die personeel sal dus ‘n...

Sensus sluit af, geen veldwerkers sal verder besoek aflê nie
Post

Sensus sluit af, geen veldwerkers sal verder besoek aflê nie

Sensus sluit af, geen veldwerkers sal verder besoek aflê nie Die Namibiese Statistieke-agentskap het die suksesvolle voltooiing van die 2023 Bevolking- en Behuisingsensus-veldwerk aangekondig, wat begin het met die insameling van sensusdata op 18 September verlede jaar. Dit is afgesluit met veldbesoeke vir die sogenaamde “post enumeration survey”, genaamd die versoeningsoperasie, op 14 Februarie vanjaar....

Vyf Omusati-skole sluit, te min kinders
Post

Vyf Omusati-skole sluit, te min kinders

Vyf Omusati-skole sluit, te min kinders Die waarnemende streeksdirekteur vir onderwys, Hilma George-Nuunyango, sê hulle het vyf skole in die Oshana-streek gesluit weens lae leerdergetalle. Die sluitings het oor die afgelope 12 jaar plaasgevind. Sy sê die leerders is na nabygeleë skole verskuif. Twee van die skole staan op die oomblik in onbruik maar, die...

Stokes sluit hom môre by Engeland se 100 toetse-klub aan
Post

Stokes sluit hom môre by Engeland se 100 toetse-klub aan

Stokes sluit hom môre by Engeland se 100 toetse-klub aan Krieket: Kaptein Ben Stokes gaan die 16de Engelse speler word wat in sy 100ste toets verskyn wanneer hulle Indië van môre af in die derde toets in Rajkot pak. Die 32-jarige veelsydige speler het in Desember 2013 sy buiging in dié formaat gemaak teen Australië...

RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide
Post

RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide

RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide Die Paaie-owerheid sê verskeie dele van die MR118 roete tussen Rosh Pinah en Oranjemund is net oop vir eenrigting-verkeer. Die owerheid sê hy is besig met opknappingswerk wat reeds op 31 Januarie begin het en sal duur tot rondom 9 Julie vanjaar. Stop-ry aksies is reeds...

Namibië sluit aan by die wêreld om Wêreldradiodag te vier
Post

Namibië sluit aan by die wêreld om Wêreldradiodag te vier

Namibië sluit aan by die wêreld om Wêreldradiodag te vier Namibië herdenk Wêreldradiodag en besin oor sy rol in inligting, vermaak en opvoeding die afgelope eeu. Die direkteur van die Namibia Media Trust, Zoé Titus, beklemtoon radio se belangrikheid as medium en bepleit internasionale samewerking tussen uitsaaiers om toegang tot inligting en vryheid van uitdrukking...

Vier Bokkies sluit aan in Stellenbosch
Post

Vier Bokkies sluit aan in Stellenbosch

Vier Bokkies sluit aan in Stellenbosch Vier Junior Springbokke wat reeds hulle nasionale kleure ontvang het, Zachary Porthen, JF van Heerden, Litelihle Bester en Jurenzo Julius, is onder die 35 spelers wat van Maandag af die SA Rugby Akademie se program op Stellenbosch bywoon. Dit is om gereed te maak vir die internasionale seisoen wat...

Italiaanse regering sluit Afrika-beraad af
Post

Italiaanse regering sluit Afrika-beraad af

Italiaanse regering sluit Afrika-beraad af Die Italiaanse regering sluit die Afrika-beraad in Rome af, met ongeveer 50 afgevaardigdes, hoofsaaklik uit Afrika-nasies, saam met EU-leiers en verteenwoordigers van internasionale organisasies. Die Italiaanse premier Giorgia Meloni sê die beraad se fokus was om Italië se strategiese Mattei-plan voor te lê, vir die hersiening van sy benadering tot...

Rössing Uraan, NUM sluit drie-jaar loon-ooreenkoms
Post

Rössing Uraan, NUM sluit drie-jaar loon-ooreenkoms

Rössing Uraan, NUM sluit drie-jaar loon-ooreenkoms Rössing Uraan en die Mynwerkersvakbond van Namibië, NUM, het ‘n drie-jaar loon-ooreenkoms onderteken vir werkers in Grade 1 tot 10, en L-band. Volgens plaaslike berigte sal hierdie werkers, wat operateurs, tegnici en ambagsmanne insluit, vanjaar ‘n 7% verhoging kry, gevolg deur 6% in 2025 en weer 6% in 2026....