Tag: sluiting

Home sluiting
DA betreur sluiting van Educor-groep kolleges
Post

DA betreur sluiting van Educor-groep kolleges

DA betreur sluiting van Educor-groep kolleges Die DA sê die besluit om vier Educor-groep-kolleges te sluit is ‘n slag vir die privaat hoër-onderwyssektor. Educor het tot Oktober om teen die deregistrasie te appelleer en die party doen ‘n beroep op die groep om saam te werk tot voordeel van sy 13 000 studente. Die DA-lid,...

Gedeeltelike sluiting van VSA-regering net-net vermy
Post

Gedeeltelike sluiting van VSA-regering net-net vermy

Gedeeltelike sluiting van VSA-regering net-net vermy Die Amerikaanse kongres het ʼn gedeeltelike sluiting van die regering naelskraaps vermy deur ʼn korttermyn-bestedingswetsontwerp te aanvaar. Die wetgewing is goedgekeur nadat 107 Republikeine en 207 Demokrate dit ondersteun het. Dit is die derde tussentydse bestedingsmaatreël van hierdie fiskale jaar en sal die regering se befondsing tot vroeg in...

Etosha Canneries kry kwota om sluiting af te weer
Post

Etosha Canneries kry kwota om sluiting af te weer

Etosha Canneries kry kwota om sluiting af te weer Etosha Canneries, wat sedert die 1940’s sardyne inmaak, was weens ‘n tekort aan vis vir inmaak van plan om sy werknemers teen 31 Julie vanjaar af te dank. Die maatskappy voer voorraad reeds ‘n geruime tyd in as gevolg van tekorte in Namibiese waters. In Junie...

Saftu verwelkom sluiting van Israel se ambassade
Post

Saftu verwelkom sluiting van Israel se ambassade

Saftu verwelkom sluiting van Israel se ambassade Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, sê die besluit om die Israelse ambassade in die land te sluit, moes lankal geneem word. Hy sê die etniese suiwering en menseregteskendings gebeur reeds jare lank. Parlementslede het ten gunste van die ambassade se sluiting gestem. Dit baan die weg dat...