AU se SME-beraad – geen voordeel vir plaaslike SME’s nie Die Afrika-unie sal die tweede jaarlikse AU-MSMEs-forum die week hou. Die unie is van mening dat MSME’s, of te wel, mikro-, klein en medium-ondernemings, die dryfkrag agter innovasie in Afrika is, wat ‘n beduidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe tegnologieë, produkte en dienste....
December 26, 2024