Tag: smeek

Home smeek
Ry veilig, smeek Motorvoertuigongelukkefonds – Kosmos 94.1
Post

Ry veilig, smeek Motorvoertuigongelukkefonds – Kosmos 94.1

Ry veilig, smeek Motorvoertuigongelukkefonds Dit is Paasnaweek en tradisioneel is die paaie vol reisigers, wat ongelukkig neerkom op meer padongelukke. Die Motorvoertuigongelukkefonds doen ‘n beroep op alle padgebruikers om “reis voorbereid” te wees om hierdie naweek lewensverlies op die paaie te vermy. Die fonds se uitvoerende hoof, Rosalia Martins-Hausiku, het aan die media gesê hulle...

WGO smeek dat UNRWA befondsing nie gestaak word nie
Post

WGO smeek dat UNRWA befondsing nie gestaak word nie

WGO smeek dat UNRWA befondsing nie gestaak word nie Die Wêreldgesondheidsorganisasie het skenkers gemaan om nie befondsing aan die Verenigde Nasies se hulp- en werke-agentskap in Gaza te staak nie en voer aan dis nie die tyd om die mense van Palestina te versaak nie. Lande soos Amerika, die Verenigde Koninkryk, Duitsland en Kanada het...

Amushelelo smeek jeug om te stem vir verandering
Post

Amushelelo smeek jeug om te stem vir verandering

Amushelelo smeek jeug om te stem vir verandering Volgende jaar se presidensiële en Nasionale Vergadering-verkiesing sal adjunk-premier Netumbo Nandi-Ndaitwah teen opposisieleier McHenry Venaani, haar voormalige kamerade Panduleni Itula, Bernadus Swartbooi en grondaktivis Job Amupanda meeding. Daar is egter kommer oor die algemene gebrek aan jeug in die hedendaagse politiek. Volgens ontleders kan ‘n massamobilisering van...

Groot Aub smeek Stad Windhoek vir inligting
Post

Groot Aub smeek Stad Windhoek vir inligting

Groot Aub smeek Stad Windhoek vir inligting Sedert die Stad Windhoek amptelik die sake van Groot Aub oorgeneem het, was die dorp glo nog nie sonder waterprobleme nie. Elma Dienda, parlementslid van die PDM-party, het vandeesweek in die Nasionale Vergadering gesê die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling gaan amptelik gevra word wanneer die probleme...

Laat vaar kaderontplooiing by Transnet, smeek party
Post

Laat vaar kaderontplooiing by Transnet, smeek party

Laat vaar kaderontplooiing by Transnet, smeek party ActionSA het aan die openbare ondernemings-minister, Pravin Gordhan, geskryf om die ANC se beleid oor kaderontplooiing te laat vaar, waardeur regerende party-geaffilieerdes aangestel word, wanneer die nuwe uitvoerende beamptes by Transnet oorweeg word. Lerato Ngobeni van ActionSA sê die onlangse uittog van die uitvoerende hoof, die finansiële hoof...