Tag: Smokkelary

Home Smokkelary
Meld smokkelary van groente aan
Post

Meld smokkelary van groente aan

Meld smokkelary van groente aan Die Namibiese Akkerbouraad vra dat Namibiërs die vermoedelike oorgrenssmokkelary van akkerbou- en tuinbouprodukte aanmeld. Grensbeheer word deur die raad se grensbeheer-inspektoraat onderneem om al die grense te monitor ten einde die beweging van landbou- en tuinbouprodukte in en uit die land te reguleer. Lede van die publiek word gevra om...

Smokkelary duur voort op weeklikse misdaadverslag
Post

Smokkelary duur voort op weeklikse misdaadverslag

Smokkelary duur voort op weeklikse misdaadverslag Die polisie se misdaadverslag maak melding van ‘n geval van koperdiefstal wat volgens die Namibiese haweowerheid tussen 20 Desember en 12 Januarie by die Walvisbaai-hawe plaasgevind het. Daar word beweer dat 40 meter se koperkabels by twee bystands-kragopwekkers ter waarde van 50 280 Namibiese dollar gesteel is en niemand...

Zambezi-polisie het reuse-uitdagings met oorgrens smokkelary
Post

Zambezi-polisie het reuse-uitdagings met oorgrens smokkelary

Zambezi-polisie het reuse-uitdagings met oorgrens smokkelary Die poreuse noordelike grens is weer in die nuus. Die streek se polisie-woordvoerder Kisco Sitali sê hulle sit met hul hande in hul hare as gevolg van die onwettige oorgrens vervoer van allerhande items soos voedsel, klere, meubels, mielies en grondboontjies vanuit Zambië. Die goedere kom die land binne...

Smokkelary duur voort, petrolprys ongeag – Kosmos 94.1
Post

Smokkelary duur voort, petrolprys ongeag – Kosmos 94.1

Smokkelary duur voort, petrolprys ongeag Met die verhoging in die plaaslike brandstofprys word daar verwag dat smokkelary vanuit Angola weer sal toeneem. Maar, nie so nie, sê Jafet Nakanue, vulstasie-eienaar in die Noorde. Hy sê ten spyte van die opheffing van van die subsidies in die buurland is brandstof steeds baie goedkoper in Angola en...

Smokkelary belemmer handel tussen Namibië, Angola – Kosmos 94.1
Post

Smokkelary belemmer handel tussen Namibië, Angola – Kosmos 94.1

Smokkelary belemmer handel tussen Namibië, Angola Die Kamers van Koophandel en Nywerheid van Namibië en Angola nooi sakelui van beide lande uit na die tweede Angola-Namibië Besigheidsforum wat in Lubango, Angola, wat geskeduleer is vanaf 3 tot 6 September. Die Forum sal sluit ‘n besigheidsessie in om terugvoer te gee oor kwessies wat geopper is...

Opheffing van brandstof-subsidies in Angola kan moontlik smokkelary beïnvloed – Kosmos 94.1
Post

Opheffing van brandstof-subsidies in Angola kan moontlik smokkelary beïnvloed – Kosmos 94.1

Opheffing van brandstof-subsidies in Angola kan moontlik smokkelary beïnvloed Dit is onbekend wat die invloed van die opheffing van brandstofsubsidies in Angola op plaaslike smokkelary sal hê. Die Angolese regering, wat in 2022 meer as 65 miljard Namibiese dollar op die subsidies bestee het, het dit deels opgehef wat tot reuse-protesaksies in Junie gelei het....

Smokkelary van meel, groente vier hoogty in Zambezi – Kosmos 94.1
Post

Smokkelary van meel, groente vier hoogty in Zambezi – Kosmos 94.1

Smokkelary van meel, groente vier hoogty in Zambezi Owerhede het kommer oor die volgehoude smokkelary van mieliemeel vanuit Zambië. Sedert 2004 is die buurland selfvoorsienend. Die meel is uiters goedkoop in Zambië en kos rondom 71 Namibiese dollar vir ‘n 25-kilogram sak maar, wanneer dit oorgrens gesmokkel word, word die prys opgestoot na tussen 250...