Tag: sny

Home sny
Marmite-makers wil duisende poste wêreldwyd sny
Post

Marmite-makers wil duisende poste wêreldwyd sny

Marmite-makers wil duisende poste wêreldwyd sny Marmite se vervaardigers, Unilever, het planne aangekondig om 7 500 poste regoor die wêreld te sny. Die verbruikersgoedere-firma, gebaseer in die Verenigde Koninkryk, vervaardig ook handelsmerke soos Domestos. Daar is ongeveer 128 000 werknemers en die firma sê die voorgestelde besnoeiings sal hoofsaaklik onder kantoorwerkers wees, soos tegnologie vorder....

Kalkfeld sny water af oor streeksraad-skuld
Post

Kalkfeld sny water af oor streeksraad-skuld

Kalkfeld sny water af oor streeksraad-skuld Gesamentlike skuld van 15 miljoen Namibiese dollar wat inwoners van Kalkfeld aan die Otjozondjupa-streeksraad verskuldig is, het gelei tot waterbesnoeiings vir diegene wat agterstallig is. Dit is bevestig deur streekraad voorsitter Marlene Mbakera, wat sê die skuld strem dienslewering en ontwikkeling in die dorp. Kalkfeld het die meeste skuld...

Klimaatsverandering ‘gaan Afrika se gewas-inkomste met 30% sny’
Post

Klimaatsverandering ‘gaan Afrika se gewas-inkomste met 30% sny’

Klimaatsverandering ‘gaan Afrika se gewas-inkomste met 30% sny’ Afrika gaan van 2050 af voedsel- en waterskaarstes, asook werksverliese in landbousektore beleef as klimaatsverandering nie bekamp word nie. Dit is die bevinding van ʼn studie deur die Universiteit van die Witwatersrand. Volgens die studie sal gewasproduksie in Afrika teen 2030 met 2,9-persent en teen 2050 met...

Sky gaan 1 000 poste sny
Post

Sky gaan 1 000 poste sny

Sky gaan 1 000 poste sny Die Britse mediagroep Sky het planne aangekondig om vanjaar ongeveer een-duisend poste in die Verenigde Koninkryk te sny, aangesien hy op digitale dienste fokus. Die posbesnoeiings verteenwoordig 4% van Sky se arbeidsmag, wat op 26 000 staan. Die onderneming sê ingenieurs sal die ergste geraak word, aangesien die vraag...

Daar’s geen opleiding vir die sny van edelstene nie, dis fopnuus
Post

Daar’s geen opleiding vir die sny van edelstene nie, dis fopnuus

Daar’s geen opleiding vir die sny van edelstene nie, dis fopnuus Die handelsministerie sê ‘n advertensie deur die Usakos-dorpsraad dat daar opleiding in die sny van edelstene deur die ministerie aangebied word, is fopnuus. Elijah Mukobonda, woordvoerder van die ministerie het met Kosmos 94.1 Nuus gesels. Post navigation Source link

Angola wil nie olieproduksie sny nie
Post

Angola wil nie olieproduksie sny nie

Angola wil nie olieproduksie sny nie Angola is nie gretig om sy olieproduksie te verminder in ooreenstemming met ‘n voorgestelde kwota deur Opul nie. Die standpunt deur Angola, ‘n Opul-lid vir die afgelope 16 jaar, is deur die land se energieminister Diamantino Pedro Azevedo bekend gemaak. ’n Produksiekwota van 1,11 miljoen vate ru-olie per dag is...

Angola gaan voort met sny van brandstofsubsidies
Post

Angola gaan voort met sny van brandstofsubsidies

Angola gaan voort met sny van brandstofsubsidies Angola sal voortgaan met die verwydering van alle brandstofsubsidies teen die einde van 2025, wat die staats-oliemaatskappy Sonangol in staat sal stel om weer belasting en dividende te betaal, volgens die land se finansminister, Vera Daves de Sousa. Geknyp deur stygende skuldkoste en hoë pomppryse, probeer regerings regoor...

Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld
Post

Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld

Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld Die Keetmanshoop-munisipaliteit dreig om water en elektrisiteit na staatskantore, besighede en instansies te ontkoppel oor onbetaalde munisipale rekeninge. Die burgemeester, McDonald Hanse, sê die stappe sal in drie fases uitgevoer word wat op 6 November sal begin met onbetaalde munisipale rekeninge vir besighede, regeringsentiteite en instansies wat afgesny sal word. Rekeninge moet teen 3 November vereffen word. Die...

Owerhede sukkel om agterstallige kragkliënte in Johannesburg af te sny
Post

Owerhede sukkel om agterstallige kragkliënte in Johannesburg af te sny

Owerhede sukkel om agterstallige kragkliënte in Johannesburg af te sny City Power in Johannesburg het erge teenstand teëgekom toe hulle amptenare gekaapte geboue se kragtoevoer wou afsny. Verlede week het inwoners van die geboue gewelddadig geraak maar, die uitdaging word opgelos. Isaac Mangena van City Power sê hulle is ook nie toegang tot alle persele gegun nie maar...

Telecom sny Sondag onbetaalde kliënte af – Kosmos 94.1
Post

Telecom sny Sondag onbetaalde kliënte af – Kosmos 94.1

Telecom sny Sondag onbetaalde kliënte af Telecom Namibia sukkel steeds met onbetaalde rekenings en waarsku dat hy Sondag alle kliënte met uitstaande skuld sal afsny. Dit is ‘n maandelikse oefening, in ‘n poging om sy debiteure onder beheer te bring. Nomvula Kambinda, woordvoerder by Telecom het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Post navigation Source link