Tag:

Home
FNB-ekonoom sê begroting lyk so…
Post

FNB-ekonoom sê begroting lyk so…

FNB-ekonoom sê begroting lyk so… Die nasionale begroting vir 2024, wat die regering se verwagte inkomste en belangrike nasionale bestedingsprioriteite uiteensit, sal op 28 Februarie in die parlement ter tafel gelê word. Dit is ‘n belangrike begroting aangesien dit voor ‘n verkiesingstydperk kom, en te midde van ‘n voortslepende droogte, trae nie-mynbougroei en ‘n minder...

Ingrypings by trae groenskemas lyk so…
Post

Ingrypings by trae groenskemas lyk so…

Ingrypings by trae groenskemas lyk so… Namibië het 11 groenskema projekte in staatsbesit, met agt daarvan onder regeringsbeheer terwyl die res deur private firmas bedryf word. AgriBusDev, ‘n staatsbeheerde entiteit wat die regering se groen-inisiatiewe bestuur het, is in Junie 2021 ontbind. Landbou-minister Calle Schlettwein het vroeër gesê die ministerie is besig met die implementering...

Vernuwing in landelike voedselstelsels lyk so…
Post

Vernuwing in landelike voedselstelsels lyk so…

Vernuwing in landelike voedselstelsels lyk so… Die minister van landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni glo dat vernuwing in landelike gebiede veerkragtigheid is voedselstelsels in die land sal bou en sekondêre industrieë ontwikkel. Kosmos 94.1 Nuus het met Erginus Endjala, goewerneur van die Omusati-streek gesels oor hoe die vernuwing sal voor kom. Endjala het sy vinger op...

Vervoer wildsvleis só in biltong-jagseisoen – Kosmos 94.1
Post

Vervoer wildsvleis só in biltong-jagseisoen – Kosmos 94.1

Vervoer wildsvleis só in biltong-jagseisoen Die biltong-jagseisoen duur van Mei tot Augustus en permitte word uitgereik vir die vervoer van wildsvleis. Die Namibiese Landbou-unie ontvang gereelde navrae oor die vervoer van wildsvleis. Volgens die omgewingsministerie word dit deur die regulasies van die Natuurbewarings-ordonnansie bepaal dat vervoer van wildsvleis onderhewig is aan óf ‘n ‘skiet- en...

Vervoer só wildsvleis wettig – Kosmos 94.1
Post

Vervoer só wildsvleis wettig – Kosmos 94.1

NLU: Vervoer só wildsvleis wettig Die jagseisoen is in volle swang en die Namibiese Landbou-unie ontvang gereelde navrae oor die vervoer van wildsvleis. Volgens die omgewingsministerie word dit deur die regulasies van die Natuurbewaringsordonnansie bepaal dat vervoer van wildsvleis onderhewig is aan óf ‘n ‘skiet- en verkoop’-permit óf ‘n ‘skiet vir eie gebruik’-permit. Hierdie permitte...