Sodomie-wet draai weer in die hof voor 3 regters Friedel Dausab, wat die sodomie-wet in Namibië in die hoërhof uitdaag, se saak verskyn weer vanoggend in die hoërhof voor regter Shafimana Ueitele. Die saak is reeds verlede jaar gebring teen ministers van justisie en binnelandse sake, sowel as die aanklaer-generaal en die prokureur-generaal. Dausab voer...
November 5, 2024