Tag: soek

Home soek
Taiwan soek oorlewendes in bergagtige gebiede
Post

Taiwan soek oorlewendes in bergagtige gebiede

Taiwan soek oorlewendes in bergagtige gebiede Taiwan-reddingshelikopters voer vandag recce’s uit om toeriste na veiligheid te neem na die aardbewing paaie afgesny en tonnels versper het. Minstens tien mense is dood en meer as 1 100 beseer deur die aardbewing van 7,4 wat die land Woensdag getref het, met streng boukodes en wydverspreide rampgereedheid wat...

Jan Taks soek sy geld!
Post

Jan Taks soek sy geld!

Jan Taks soek sy geld! Die nuwe belasting-boekjaar het op 1 Maart begin, en Die Namibiese Inkomstediens, NamRA, soek sy pond vleis. Lede van die publiek moet voorberei om hul belasting-opgawes in te dien, verkieslik op NamRA se aanlyn ITAS-portaal, voor die einde van Junie. Kosmos 94.1 Nuus het met NamRA se hoof van strategiese...

VK soek verduideliking van Israel oor hulpwerkers se dood
Post

VK soek verduideliking van Israel oor hulpwerkers se dood

VK soek verduideliking van Israel oor hulpwerkers se dood Die Britse minister van buitelandse sake, David Cameron, sê die Verenigde Koninkryk het Israel versoek om ‘n volledige verduideliking te verskaf oor ‘n lugaanval waarin hulpwerkers dood is. Die Amerika-gebaseerde World Central Kitchen-liefdadigheidsorganisasie sê die aanval het sewe van sy werkers, wat besig was om kos...

Neka soek skoor met Swapo
Post

Neka soek skoor met Swapo

Neka soek skoor met Swapo Daar is moeilikheid aan die broei tussen die Namibia Exile Kids Association, of Neka, en Swapo. Dit kom slegs dae nadat Neka se aansoek om ‘n geaffilieerde van die regerende party te word, deur Swapo se politburo aanvaar is. Neka het die naweek in Otjiwarongo byeengekom vir ‘n kongres om...

Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou
Post

Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou

Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou Die goewerneur van die Kavango-Oos-streek, Bonifatius Wakudumo, doen ‘n beroep op die water-ministerie om ‘n drinkbare water-toevoer in die hele streek te implementeer. Wakudumo sê dit sal die seekoei- en krokodilaanvalle wat algemeen in die streek voorkom, verminder. Inwoners van die streek gaan na...

Vier vas vir aanranding na ses mans hout soek by Outjo
Post

Vier vas vir aanranding na ses mans hout soek by Outjo

Vier vas vir aanranding na ses mans hout soek by Outjo ‘n Lelike toneel het hom blykbaar net buite Outjo afgespeel. Volgens wat berig word het ‘n boer en drie ander, ses mans aangerand wat hout bymekaar gemaak het. Die mans het die ses polisiestasie toe geneem maar, die toestand van die ses was van...

Meer Chinese paartjies trou… regering soek kinders
Post

Meer Chinese paartjies trou… regering soek kinders

Meer Chinese paartjies trou… regering soek kinders Die getal paartjies in China wat kies om te trou, het die eerste keer in nege jaar toegeneem. Die ministerie van Burgerlike Sake sê daar was verlede jaar 7,68-miljoen pasgetroudes in die land wat 12,4-persent meer is as die vorige jaar. Die Chinese regering voer tans veldtogte om...

Rooies soek borg – Kosmos 94.1
Post

Rooies soek borg – Kosmos 94.1

Rooies soek borg Oud-landdros Walter Mostert wil borg hê en is besig met ‘n aansoek by die Katutura-laerhof. Volgens wat berig word, sê hy in sy stukke dat sy saak, sedert sy arrestasie in 2015 steeds sloer en dat daar geen vordering gemaak is nie. Hy word aangekla onder die teenkorrupsie-wet vir bystand aan Suid-Afrikaners...

Numsa soek antwoorde oor SAL-transaksie
Post

Numsa soek antwoorde oor SAL-transaksie

Numsa soek antwoorde oor SAL-transaksie Die Suid-Afrikaanse metaalwerkersvakbond Numsa vra die Spesiale Ondersoekeenheid moet ‘n diepte-ondersoek doen na die mislukte ooreenkoms tussen die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die Takatso-konsortium. Die minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, het Woensdag aangekondig die ooreenkoms om 51-persent van die SAL aan Takatso te verkoop, is van die baan, en onderhandelings...

Brave Warriors soek hul CAF-miljoene
Post

Brave Warriors soek hul CAF-miljoene

Brave Warriors soek hul CAF-miljoene Senior Brave Warriors-spelers eis dat die 15 miljoen Namibiese dollar wat na bewering deur CAF aan die Namibiese Sokkervereniging betaal is, gelykop tussen die spelers en tegniese personeel verdeel word. Die betaling was vir die span se vordering in die Afrikabeker-sokkertoernooi. Daar word egter bespiegel dat die sokkervereniging van die...