Tag: soek

Home soek
Alcaraz op soek na sy eerste 2024-titel
Post

Alcaraz op soek na sy eerste 2024-titel

Alcaraz op soek na sy eerste 2024-titel Tennis: Die wêreld se nommer-twee, Carlos Alcaraz, sal môre begin met die verdediging van sy Indian Wells-titel teen die ongekeurde Italianer, Matteo Arnaldi. Alcaraz is op soek na sy eerste titel sedert hy in Julie op Wimbledon gewen het. In 2022 het die 20-jarige die Amerikaanse Ope gewen...

Kerk soek sy geld, wend hom aan die hof
Post

Kerk soek sy geld, wend hom aan die hof

Kerk soek sy geld, wend hom aan die hof Regter Herman Oosthuizen sal vandag ‘n statusverhoor hou oor die saak waar die Convent of the Holy Cross Standard Bak dagvaar vir net meer as 240 000 Namibiese dollar. Die klooster, wat deur die Katolieke Kerk besit word sê daar was bedrieglike aktiwiteit op sy rekening....

Stad Kaapstad stuur span om soek na vermiste Joslin Smith
Post

Stad Kaapstad stuur span om soek na vermiste Joslin Smith

Stad Kaapstad stuur span om soek na vermiste Joslin Smith Die Stad Kaapstad het polisiebronne gestuur om te help met die soektog na die vermiste ses-jarige Joslin Smith in Saldanhabaai aan die Weskus. Sy word al langer as ‘n week lank vermis nadat sy verdwyn het buite haar huis in die Middelpos-informele nedersetting. Kaapstad se...

Amushelelo soek Nampol ‘moordenaars’ – Kosmos 94.1
Post

Amushelelo soek Nampol ‘moordenaars’ – Kosmos 94.1

Amushelelo soek Nampol ‘moordenaars’ Die Namibië Ekonomiese Vryheidsvegters-aktivis Michael Amushelelo het ‘n betoging teen die Namibiese polisie by die polisiehoofkwartier gelei. Hy het ‘n petisie aan Nampol se adjunk-inspekteur-generaal Elias Mutota oorhandig. Amushelelo het ook die polisie ‘n ultimatum gestel om voor komende Vrydag die beamptes in hegtenis te neem wat verantwoordelik was vir die...

UP soek hoefbevel teen stakers
Post

UP soek hoefbevel teen stakers

UP soek hoefbevel teen stakers Die Universiteit van Pretoria sê hy is daartoe verbind om die werkerstaking deur konstruktiewe dialoog en binne die grense van die wet op te los. Die staking maak deel uit van ‘n loongeskil tussen die National Education, Health and Allied Workers’ Union, Nehawu, en die universiteit. Die universiteit se woordvoerder,...

Christo Wiese soek diamante – Kosmos 94.1
Post

Christo Wiese soek diamante – Kosmos 94.1

Christo Wiese soek diamante Christo Wiese, Suid-Afrika se miljardêr kleinhandelkoning, gaan sy beleggings in die diamantindustrie verhoog. Volgens hom het sy mynonderneming reeds ‘n pienk diamant van 10 miljoen Amerikaanse dollar opgelewer. Sy Trans Hex Group beplan om ook te soek na ander gesogte minerale en metale soos fosfaat, litium, goud en platinum. Dit het...

Saldanhabaai soek steeds na vermiste 6-jarige meisie
Post

Saldanhabaai soek steeds na vermiste 6-jarige meisie

Saldanhabaai soek steeds na vermiste 6-jarige meisie Die soektog duur voort na ‘n 6-jarige meisie van Saldanhabaai aan die buurland se Weskus, wat sedert Maandag vermis word. Die polisie sê Joslin Smith is in die sorg van haar ma se vriend gelaat. Die polisie het verskeie mense ondervra, wat haar ma se vriend insluit, maar...

DA-leier soek Cyril se e-posse en WhatsApps
Post

DA-leier soek Cyril se e-posse en WhatsApps

DA-leier soek Cyril se e-posse en WhatsApps Die DA-leier, John Steenhuisen, het ‘n aanmaningsbrief aan die ANC gestuur waarin hy aandring die party moet gehoor gee aan die Konstitusionele Hof se uitspraak dat kaderontplooiingsrekords terugwerkend tot 2013 vrygestel moet word. Hy beklemtoon die ANC se versuim om president Cyril Ramaphosa se e-posse en WhatsApps in...

DA soek minagting van die hof-bevel teen ANC oor kaderontplooiing
Post

DA soek minagting van die hof-bevel teen ANC oor kaderontplooiing

Die DA-leier, John Steenhuisen, het stappe aangekondig wat die party gaan doen in sy voortgesette veldtog teen kaderontplooiing. Dit sluit in ‘n aansoek om ‘n bevel van minagting van die hof teen die ANC, en ‘n aansoek om verlof tot appél teen die Hooggeregshof-uitspraak dat kaderontplooiing nie onwettig en ongrondwetlik is nie. Steenhuisen beklemtoon die...

Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas
Post

Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas

Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas Ben Freeth, wat bekendheid gewerf het tydens die gewelddadige grondhervormingsplan van Robert Mugabe in Zimbabwe, is tans per perd op pad Windhoek toe, vanaf Zimbabwe. Freeth het in 2008 by die SAOG-tribunaal gewen na daar beslis is hy mag voortboer op sy Mt Carmel-plaas. Maar, Mugabe was destyds...