Tag: soektog

Home soektog
Soektog na 4 in Baltimore duur voort
Post

Soektog na 4 in Baltimore duur voort

Soektog na 4 in Baltimore duur voort Die goewerneur van Maryland, Wes Moore sê die top-prioriteit is om die liggame van die oorblywende vier mense te herwin wat vermoedelik dood is ná die ineenstorting van die Francis Scott Key-brug in Baltimore. ’n Vragskip het vroeg Dinsdagoggend ’n pilaar van die brug getref en dit laat...

Soektog na drenkelinge duur voort
Post

Soektog na drenkelinge duur voort

Soektog na drenkelinge duur voort Meer inligting is deur NamPol bekend gemaak oor die tragiese verdrinkings in Hentiesbaai. Volgens die polisieverslag was die slagoffers twee jong meisies van sowat 10 of 11 jaar oud, maar die ouderdomme moet nog bevestig word. Die meisies, Hilia Rashmie en Mary-Anne Mimie Mbok, is tussen 12-uur en 1-uur gistermiddag...

Vermiste vrou “vind haarself” na intense soektog
Post

Vermiste vrou “vind haarself” na intense soektog

Vermiste vrou “vind haarself” na intense soektog In 2012 het ’n vrou in Ysland een naweek vermis geraak, maar sy is toe glo deur haarself veilig en gesond gevind. Die vrou het selfs deelgeneem aan die intense polisiesoektog naby Eldgja-canyon in die land se suidelike vulkaniese streek.  Die deurmekaarspul het blykbaar plaasgevind toe die vrou...

Deurbraak in soektog na vermiste man
Post

Deurbraak in soektog na vermiste man

Deurbraak in soektog na vermiste man Nampol in die Erongo-streek het ‘n deurbraak gemaak in die saak van die vermiste 69-jarige Henry Jacobus Mapanka van Hentiesbaai. Mapanka is op 19 September as vermis aangemeld nadat hy alleen na Sesfontein gery het in sy wit Nissan Hardbody dubbelkajuit-bakkie maar nooit sy bestemming bereik het nie. Die...

Soektog na oorbel lei tot Viking-graf
Post

Soektog na oorbel lei tot Viking-graf

Soektog na oorbel lei tot Viking-graf ‘n Gesin in Noorweë wat ‘n verlore goue oorring in hulle tuin gesoek het, het besluit om ‘n metaalverklikker te gebruik. Hulle het toe op ‘n artefakte afgekom wat meer as ‘n duisend jaar oud is. Die Aasvik-familie het ‘n bakvormige gespe en nog ‘n item wat lyk asof...

Walvis se soektog na uitoverende hoof begin vir derde keer – Kosmos 94.1
Post

Walvis se soektog na uitoverende hoof begin vir derde keer – Kosmos 94.1

Walvis se soektog na uitoverende hoof begin vir derde keer Nes Stad Windhoek, sukkel Walvisbaai se munisipaliteit om ‘n uitvoerende hoof aan te stel. Gerson Karaerua, voormalige waarnemende hoof van die Paaie-owerheid, was die enigste aansoeker maar het net 45 punte in die onderhoudsproses behaal. Die pos is reeds sedert 2021 vakant nadat die raad nie Muronga Haingura se kontrak hernu nie. Die voorsitter van...