Israelse soldate omsingel Al-Shifa, voer operasie uit Die Israelse weermag sê hy voer ʼn presisie- en teiken-operasie teen Hamas uit in ʼn spesifieke deel van die Al-Shifa-hospitaal in Gaza-stad. Die hospitaal het ʼn strategiese doelwit vir Israel geword wat dit beskou as die kern van Hamas se administratiewe en militêre vermoëns. Die Israelse weermag sê hy het...
Tag: soldate
Soldate help zama-zama’s beveg – Kosmos 94.1
Soldate help zama-zama’s beveg Drie-duisend-300 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sal kragte met die polisie saamsnoer as deel van Operasie Prosper om onwettige mynbou oor alle provinsies te teiken. President Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, onthul die sending se fokus is ‘n verskerpte teenmisdaad-operasie. Magwenya sê hierdie ontplooiing, wat daarop gemik is om...
Hamas sê hy wag vir Israel se soldate
Hamas sê hy wag vir Israel se soldate Hamas sê sy militante in Gaza is gereed om Israeliese aanvalle met sy volle mag te konfronteer nadat Israel se weermag sy lug- en grondaanvalle op die Palestynse enklawe uitgebrei het. Teen vroeg vanoggend het ‘n onderbreking in internet- en telefoondienste – wat telekommunikasiefirmas en die Palestynse...
Gaza-grens deur Israeliese soldate gepatrolleer
Gaza-grens deur Israeliese soldate gepatrolleer Internasionale media berig dat meer as 1 500 Hamas-militante is dood in Israel na Saterdag se aanval aangetref. Intussen werk Israel se weermag blykbaar dag en nag om te verseker dat Hamas-militante nie weer die land binnekom vanuit die Gaza-strook nie. Die weermag se woordvoerder, majoor Libby Weiss, het die jongste so beskryf. Post navigation...
Niger sê alle Franse soldate moet teen Desember uit wees
Niger sê alle Franse soldate moet teen Desember uit wees Niger se junta sê 400 Franse soldate wat in die suidwestelike deel van die land gesetel is, sal die eerste wees om die land te verlaat nadat Frankryk aangekondig het dat hy vandeesweek sy troepe sal begin onttrek. ‘n Basis in die hoofstad Niamey, waar...
Geweld op Niger se grens, 17 soldate dood – Kosmos 94.1
Geweld op Niger se grens, 17 soldate dood Die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse State het die aanvalle deur gewapende groepe in Niger wat tot die dood van verskeie Nigerse soldate gelei het, veroordeel. Die ministerie van Verdediging in Niger het bevestig minstens 17 soldate is dood in ‘n Islamitiese militante aanval in die Tillabéri-streek, naby die...
Siriese soldate sterf tydens aanval op militêre bus – Kosmos 94.1
Siriese soldate sterf tydens aanval op militêre bus Minstens 26 Siriese soldate is dood en tien is gewond in ‘n aanval op ‘n militêre bus in die ooste van die land. ‘n Aantal soldate word volgens berigte ook vermis. Die Islamitiese Staat-militantegroep het die gebied waar die aanval plaasgevind het, tot 2017 beheer, en kry...
President van Niger deur soldate aangehou – Kosmos 94.1
President van Niger deur soldate aangehou President Mohammed Bazoum van Niger word volgens berigte deur soldate van die presidensiële wag aangehou in wat moontlik ‘n poging tot ‘n staatsgreep is. Volgens bronne is die President in gesprek met die ontevrede soldate wat tot dusver weier om terug te staan. Talle lande hou die situasie fyn...