Tag: Sondag

Home Sondag
Senegal stem Sondag – Kosmos 94.1
Post

Senegal stem Sondag – Kosmos 94.1

Senegal stem Sondag Senegal sal Sondag na die stembus gaan om te stem in ‘n omstrede presidensiële wedloop wat politieke spanning aanvuur. Die verkiesing sal plaasvind na baie onsekerheid na president Macky Sall se onsuksesvolle poging om die stemming van 25 Februarie tot die einde van die jaar uit te stel, wat gewelddadige betogings veroorsaak...

Russe ‘stem’ tot Sondag, Putin sal wen
Post

Russe ‘stem’ tot Sondag, Putin sal wen

Russe ‘stem’ tot Sondag, Putin sal wen Terwyl Russe in die verkiesing van vandag tot Sondag oor die land se 11 tydsones begin stem het, is die 71-jarige Vladimir Putin se gewildheid baie goed te midde van sterk steun vir die oorlog in die Oekraïne. Daar is ook nie juis opposisie nie en die ander...

Alkohol-verkope Sondag ten strengste verbied
Post

Alkohol-verkope Sondag ten strengste verbied

Alkohol-verkope Sondag ten strengste verbied Namibiërs is in ‘n routydperk hierdie naweek vir wyle president Hage Geingob se roudiens en staatsbegrafnis. In die lig hiervan is die verkoop van alkohol Sondag ten strengste verbied. Die polisiewoordvoerder, adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi, het ‘n duidelike opdrag uitgereik dat alle drankwinkels gesluit moet bly. Drankwinkels kan vandag bedryf word,...

Sondag is as Nasionale Dag van Gebed verklaar
Post

Sondag is as Nasionale Dag van Gebed verklaar

Sondag is as Nasionale Dag van Gebed verklaar Inligtingsminister Emma Theofelus het die publiek ingelig dat die daaglikse gedenkdienste vir wyle president Hage Geingob Maandag en Dinsdag na die president se woning in Windhoek sal terugkeer. Vanaf Woensdag word dit weer by die Independence Arena in Katutura gehou. Theofelus het bygevoeg dat die president se...

Dakar: Puck sê Sondag was ‘the best day ever’
Post

Dakar: Puck sê Sondag was ‘the best day ever’

Dakar: Puck sê Sondag was ‘the best day ever’ Die nou bekende Dakar-renjaer, Puck Klaassen, het met Francois Lottering gesels oor dag twee van die 2024-Dakar. Daar was uitdagings maar, sy beskryf dit as ‘the best day ever’, soos Lottering verduidelik. Post navigation Source link

Brent is senuagtig oor Opul+ se Sondag vergadering
Post

Brent is senuagtig oor Opul+ se Sondag vergadering

Brent is senuagtig oor Opul+ se Sondag vergadering Brent ru-olie het in die afgelope 24 uur met amper 2 persent gestyg maar, verloor weer grond namate die mark voorberei vir die Opul+ vergadering wat Sondag plaasvind. Analiste voorspel dat die groep olieprodusente verdere produksie besnoeiing sal toepas namate internasionale ekonomiese groei verlangsaam. Maar, die kommoditeit...

Bokke verwag vyandige skare, moeilike stryd Sondag
Post

Bokke verwag vyandige skare, moeilike stryd Sondag

Bokke verwag vyandige skare, moeilike stryd Sondag Die Springbokke besef hulle gaan teen meer as net die Franse span te staan kom in Sondag se Wêreldbeker-kwarteindstryd op die Stade de France in Parys. Die partydige skare sal ‘n groot rol speel. Die Bokke het probeer om die gespanne atmosfeer te skep tydens hierdie week se...

Polisiebeampte in hegtenis na skietery Sondag
Post

Polisiebeampte in hegtenis na skietery Sondag

Polisiebeampte in hegtenis na skietery Sondag NamPol in die Kavango-Oos-streek het Dinsdag die polisiebeampte in hegtenis geneem wat na bewering Sondag ‘n burgerlike in die maag by Gcacana-dorpie geskiet en gewond het. NamPol se streeks-misdaadondersoek-koördineerder, adjunkkommissaris Bonifatius Kanyetu, het Woensdag gesê die polisiebeampte is gearresteer en aangekla van poging tot moord en regsverydeling. Kanyetu sê...

Sensus: Slaap Sondag waar jy getel wil word
Post

Sensus: Slaap Sondag waar jy getel wil word

Sensus: Slaap Sondag waar jy getel wil word Die statistikus-generaal, Alex Shimuafeni, versoek die publiek om kennis te neem van 24 September, wat op komende Sondag val, aangesien dit aangewys is as die sensusverwysingsaand vir die 2023 Bevolking- en Behuisingsensus. Shimuafeni sê dat die sensusverwysingsaand as die spilpunt vir alle sensusnavrae dien, aangesien almal wat...

Telecom sny Sondag onbetaalde kliënte af – Kosmos 94.1
Post

Telecom sny Sondag onbetaalde kliënte af – Kosmos 94.1

Telecom sny Sondag onbetaalde kliënte af Telecom Namibia sukkel steeds met onbetaalde rekenings en waarsku dat hy Sondag alle kliënte met uitstaande skuld sal afsny. Dit is ‘n maandelikse oefening, in ‘n poging om sy debiteure onder beheer te bring. Nomvula Kambinda, woordvoerder by Telecom het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Post navigation Source link