Tag: sonkragprojek

Home sonkragprojek
Unam kry baanbrekende sonkragprojek – Kosmos 94.1
Post

Unam kry baanbrekende sonkragprojek – Kosmos 94.1

Unam kry baanbrekende sonkragprojek Inceptus Energy, ‘n publiek-private vennootskap tussen die Universiteit van Namibië se sakearm, Alensy Energy Solutions en Inceptus Holdings, het ‘n finansiële ooreenkoms met die Ontwikkelingsbank van Namibië en Old Mutual Namibië aangekondig vir ‘n baanbrekende sonkragprojek by die universiteit. Die vennootskap is ‘n belangrike mylpaal in die bevordering van volhoubare energiebenutting....

SolNam, Solarcentury Africa pak nuwe sonkragprojek aan
Post

SolNam, Solarcentury Africa pak nuwe sonkragprojek aan

SolNam, Solarcentury Africa pak nuwe sonkragprojek aan Solarcentury Africa en SolNam Energy het aangekondig dat hulle hul opgedateerde opwekkingslisensie van die Elektrisiteitsbeheerraad ontvang het om die SolNam 60-megawatt sonkragprojek naby Keetmanshoop te bou. Die twee maatskappye het vroeg verlede jaar ‘n ooreenkoms onderteken om die projek saam te ontwikkel. Die maatskappye het reeds in 2022...

EIF en ErongRed werk saam aan sonkragprojek – Kosmos 94.1
Post

EIF en ErongRed werk saam aan sonkragprojek – Kosmos 94.1

EIF en ErongRed werk saam aan sonkragprojek Die Omgewings-beleggingsfonds van Namibië en ErongoRED gaan Donderdag op Swakopmund ‘n memorandum van verstandhouding vir ‘n sonkrag-projek onderteken. Die doel van die projek is om uitgebreide toegang tot bekostigbare sonkrag- of hernubare energietegnologieë te fasiliteer en geteikende kwesbare gemeenskappe te ondersteun in vennootskap met ErongoRED. Die ‘Towards an...