Die grootste goudklont wat ooit gevind is, het soveel soos ‘n man geweeg John Deason was die seun van ‘n visserman en ‘n vriend van sy toekomstige sakevennoot, Richard Oates. Toe die Australiese Goudstormloop in 1851 in Nieu-Suid-Wallis begin het, het albei se lot verander. Honderde duisende prospekteerders het na die Outback geïmmigreer in die...
Tag: soos
Lê soos jy lag vandag
Lê soos jy lag vandag ‘n Franse TV-program “C’est mon choix”, wys wat ‘n aansteeklike lag werklik is. Die video wys agt mense wat almal voor foto’s van ‘n dier of voorwerp sit wat skynbaar hulle unieke lag-styl verteenwoordig. Dit sluit in voëls, ‘n motor en ander voorwerpe. Een man se lag kan vergelyk word...
Repokoers, soos verwag, onveranderd – Kosmos 94.1
Repokoers, soos verwag, onveranderd Soos verwag, het die Bank van Namibië die repokoers onveranderd op 7,75 persent gelaat. Dit was die eerste vergadering van die Monetêre Beleidskomitee se vergadering vanjaar en die sentrale bank se goewerneur, Johannes !Gawaxab het die redes daarvoor so uiteengesit. Post navigation Source link
Bafana soos helde terugverwelkom – Kosmos 94.1
Bafana soos helde terugverwelkom Honderde Bafana Bafana-ondersteuners het vanoggend die bronsmedaljewenners op die OR Tambo Internasionale Lughawe terugverwelkom. Suid-Afrika het die Demokratiese Republiek van Kongo getroef om derde te eindig in die Afrikabekertoernooi wat deur die gasheer, Ivoorkus, verower is. Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, en die EFF-leier, Julius Malema, was...
Lamola sê heropbou van NVG is soos herstel van vliegtuig in die lug
Lamola sê heropbou van NVG is soos herstel van vliegtuig in die lug Die buurland se justisie-minister, Ronald Lamola, het die heropbou van die Nasionale Vervolgingsgesag en die skepping van sy Ondersoekdirektoraat vergelyk met die herstel van ‘n vliegtuig in die lug. Hy is vol vertroue in die goedkeuring van die NVG-Wysigingswetsontwerp wat voor die...
Brandstof verkoop soos soetkoek op Walvis
Brandstof verkoop soos soetkoek op Walvis Namport, sowel ass hawens in Mauritius word al hoe meer gewild as brandstof stop vir vaartuie wat veiligheidsbedreigings in die Rooisee vermy. Verskeie internasionale reuse sê Namport by Walvisbaai en Port Louis in Mauritius is die top-opsies en Walvisbaai word as uiters gerieflik beskryf omdat daar minimale afwyking van...
Trump vat Iowa, soos verwag
Trump vat Iowa, soos verwag Donald Trump het, soos verwag, amper 55 000 stemme in Iowa se koukus op hom verenig en wen in die deelstaat. Ron DeSantis is tweede met amper 23 000 stemme en Nikki Haley op 20 400. ‘n Totaal van 93 persent van die stemme is getel. Trump het sy retoriek...
Swede teken -43,6°C aan, laat Moskou soos somer lyk!
Swede teken -43,6°C aan, laat Moskou soos somer lyk! Swede het sy koudste Januarie-nag in 25 jaar aangeteken met ʼn lesing van minus 43,6 grade Celsius in die verre noorde, toe skielike koue die land en die naburige Finland getref het. ʼn Temperatuur van minus 49 grade is in Januarie 1999 in Swede aangeteken, wat...
Verhouding tussen siektes soos malaria en klimaat ondersoek
Verhouding tussen siektes soos malaria en klimaat ondersoek Navorsers in Kenia het die belangrike rol van klimaatsverandering in die malariakrisis in dele van die land aangetoon. ‘n Wetenskaplike by die Internasionale Vee-navorsingsinstituut, James Akoko, wys op die toenemende impak van klimaatsverandering op siekte-oordragpatrone. Akoko verduidelik dat die skepping van ‘n weerstasie in die droogte geteisterde...
Brent op met 1% soos handel open, toekoms onbekend
Brent op met 1% soos handel open, toekoms onbekend Die prys van Brent ru-olie het vanoggend met 1 persent gestyg na die onlangse aanvalle deur Houthi-rebelle in die Rooisee wat deur die Amerikaners afgeweer it. Terwyl Chinese fabrieksdata swak vertoon het, het data van die privaatsektor groei aangeteken wat tot ‘n styging in die kommoditeit...