Tag: sop

Home sop
Armani-handelsmerk in die sop – Kosmos 94.1
Post

Armani-handelsmerk in die sop – Kosmos 94.1

Armani-handelsmerk in die sop ‘n Hof in Milaan het ‘n maatskappy wat aan die beroemde Italiaanse modegroep Armani behoort onder geregtelike administrasie geplaas nadat hy beskuldig is van die indirekte subkontraktering van sy produksie aan Chinese maatskappye wat werkers uitbuit. Reuters berig die hof het bevind die nywerheidsmaatskappy Giorgio Armani Operations het die vervaardiging van...

Switserse skiwinkel in die sop oor Joodse-teken
Post

Switserse skiwinkel in die sop oor Joodse-teken

Switserse skiwinkel in die sop oor Joodse-teken ‘n Joodse organisasie in Switserland oorweeg regstappe in weerwil van ‘n skiwinkel in Davos se verskoning vir ‘n bord wat sê hy sal nie toerusting aan Jode verhuur nie. Die ski-oord is volgens berigte baie gewild onder Israelse Jode. Die bord, in Hebreeus, sê dat die winkel ophou...

Vragmotorbestuurders in die sop oor onwettige sigarette
Post

Vragmotorbestuurders in die sop oor onwettige sigarette

Vragmotorbestuurders in die sop oor onwettige sigarette Twee vragmotorbestuurders van ‘n plaaslike vervoermaatskappy is in Kongola in die Zambezi-streek in hegtenis geneem, nadat smokkelware in hul besit gevind is tydens ‘n roetine deursoeking by die kontrolepunt. Daar is ook op die vragmotor beslag gelê. Volgens NamPol se streekbevelvoerder in Zambezi, kommissaris Andreas Shilelo, is 3...

WesBank in die sop oor beweerde bedekte rassisme
Post

WesBank in die sop oor beweerde bedekte rassisme

WesBank in die sop oor beweerde bedekte rassisme ActionSA sê hy het ʼn amptelike klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien om WesBank te ondersoek na bewerings dat swart kliënte volgens ʼn spesifieke stelsel te veel betaal. Wesbank verwerp bewerings van diskriminasie teen klante op grond van ras, geslag of ouderdom. ActionSA se woordvoerder, Lerato Ngobeni,...

Blade al weer in die sop met tender-toekenning
Post

Blade al weer in die sop met tender-toekenning

Blade al weer in die sop met tender-toekenning Die buurland se hoër onderwysminister, Blade Nzimande, het bewerings verwerp oor sy beweerde beïnvloeding rakende die toekenning van ‘n tender vir die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente aan Vision Wave se besturende direkteur, Tilson Manyoni. Die minister het na aanleiding van mediaberigte verduidelik Manyoni is nie sy...

Mbalula in die sop by ActionSA oor Lily-myn
Post

Mbalula in die sop by ActionSA oor Lily-myn

Mbalula in die sop by ActionSA oor Lily-myn ActionSA is uiters ontsteld oor die opmerkings oor die Lily-myn by ʼn toeligting aan die pers by die Mbombela-stadion deur die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula. Mbalula het argeloos en onverskillig geantwoord op ʼn joernalis se vraag oor ʼn taakspan wat hy aangestel het. In sy...

‘Blade is al ewig in die sop’
Post

‘Blade is al ewig in die sop’

‘Blade is al ewig in die sop’ Die Activists and Citizens Forum sê die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, word altyd betrek by korrupsiebewerings en sy naam duik altyd op. Die forum sê Nzimande speel altyd die rol van slagoffer, maar hy moenie die intelligensie van die land se mense onderskat nie. Hy doen...

Taxibestuurder in die sop oor dooie duif
Post

Taxibestuurder in die sop oor dooie duif

Taxibestuurder in die sop oor dooie duif ‘n Taxibestuurder in Tokio is onlangs gearresteer nadat hy glo opsetlik in ‘n swerm duiwe ingery het en een van hulle doodgemaak het. Volgens die polisie het Atsushi Ozawa “sy motor gebruik om ’n gewone duif, wat nie ’n wilde dier is nie”, dood te maak en het...

Gobabis is in die sop met water
Post

Gobabis is in die sop met water

Gobabis is in die sop met water Gobabis is in die moeilikheid met water. Otjiverodam staan op 6,2 persent met die twee Viljoendamme by Gobabis wat 21,9 en 3,9 persent vol is. NamWater het onlangs gesê hy sal die dorpsraad bystaan met boorgate ontgin indien hy gevra word. Kosmos 94.1 Nuus het met die dorpsraad...

NSFAS in die sop oor die destydse oorbetaling van R14m aan student
Post

NSFAS in die sop oor die destydse oorbetaling van R14m aan student

NSFAS in die sop oor die destydse oorbetaling van R14m aan student Die DA se woordvoerder oor Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovering, Chantel King, daag die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente uit om sy inligting- en kommunikasietegnologie op te knap om ‘n herhaling van ‘n duur flater te voorkom. Dit volg nadat die Oos-Kaapse hoërhof in Makhanda beslis...