Tag: Soweto

Home Soweto
Pirates klop Chiefs voor meer as 86-duisend ondersteuners in opwindende Soweto derby
Post

Pirates klop Chiefs voor meer as 86-duisend ondersteuners in opwindende Soweto derby

Pirates klop Chiefs voor meer as 86-duisend ondersteuners in opwindende Soweto derby Sokker: In die mees opwindende Soweto derby in verskeie seisoene, het Monnapule Saleng gister die wendoel aangeteken met Orlando Pirates wat twee keer moes inhaal om Kaizer Chiefs 3-2 te klop. President Cyril Ramaphosa was een van die ondersteuners in die skare van...

Soweto Derby naweek hoogtepunt – Kosmos 94.1
Post

Soweto Derby naweek hoogtepunt – Kosmos 94.1

Soweto Derby naweek hoogtepunt Die Soweto-derby is die hoogtepunt van die naweek se Premierliga-aksie. Orlando Pirates en Kaizer Chiefs sal mekaar vanmiddag in die FNB-stadion pak, en ‘n propvol stadion met 90 000 toeskouers word verwag. Pirates is in die vyfde plek op die punteleer, net een punt voor Chiefs. Chiefs se afrigter, Cavin Johnson,...

Makgopa strikes as Pirates defeat Chiefs in Soweto derby
Post

Makgopa strikes as Pirates defeat Chiefs in Soweto derby

Evidence Makgopa scored after 20 minutes to give Orlando Pirates a 1-0 win over Kaizer Chiefs on Saturday in the biggest drawcard of the South African Premiership season. An 80 000 crowd at Soccer City stadium on the outskirts of Johannesburg saw the forward tap a Bandile Shandu cross into the net at the far...

Boks inspire Soweto surge in South African rugby
Post

Boks inspire Soweto surge in South African rugby

When Siya Kolisi lifted the Webb Ellis Cup in Tokyo in 2019, he inspired a nation. It was South Africa’s third World Cup triumph but the first at which the Springboks had been led by a Black player. Unlike the successes of 1995 and 2007, when the Boks had White captains Francois Pienaar and John...

Studie toon wanvoeding neem toe in Soweto – Kosmos 94.1
Post

Studie toon wanvoeding neem toe in Soweto – Kosmos 94.1

Studie toon wanvoeding neem toe in Soweto ‘n Studie deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad in Soweto, Gauteng, toon ‘n kommerwekkende toename in wanvoeding. Dit toon daar is ‘n gebrek aan deelname aan besluitneming oor die voedsaamheid van kos. Die studie het hoofsaaklik daarop gefokus om maniere te vind om voeding vir moeders en kinders in...