Spaanse toeriste van N$191 000 beroof in lodge, terwyl hulle slaap ’n Spaanse egpaar is in die vroeë oggendure van Saterdag van geld en items ter waarde van 191 400 Namibiese dollar by by ‘n lodge net buite Etosha Nasionale Park beroof terwyl hulle geslaap het. Die voorval het tussen een-uur en vyf-uur gebeur toe...
Tag: Spaanse
Israel ontbied Belgiese en Spaanse ambassadeurs
Israel ontbied Belgiese en Spaanse ambassadeurs Die Israeliese regering sê hy sal die Belgiese en Spaanse ambassadeurs ontbied na aanleiding van opmerkings deur die Spaanse premier Pedro Sánchez en sy Belgiese eweknie Alexander de Croo oor die oorlog tussen Israel en Hamas. Die aankondiging kom nadat die twee leiers Israel gekritiseer het vir die lyding...
Shakira skik met Spaanse owerhede oor belasting
Shakira skik met Spaanse owerhede oor belasting Die Colombiaanse popster Shakira het ‘n ooreenkoms met Spaanse aanklaers bereik om ‘n saak van belastingbedrog te skik. Die skikking het ter elfder uur gekom, net toe haar verhoor op die punt was om te begin. Die sangeres het ‘n boete van 7,5 miljoen euro betaal. Aanklaers wou...
Spaanse sokker-president weier om te bedank ná soen – Kosmos 94.1
Spaanse sokker-president weier om te bedank ná soen Sokker: Die president van die Spaanse federasie, Luis Rubiales, weier om te bedank ná bewerings van seksuele wangedrag wat verband hou met ‘n voorval ná Spanje se Wêreldbeker-eindstrydsege vir vroue. Rubiales word daarvan beskuldig dat hy die Spaanse speler Jenni Hermosa op die mond gesoen het ná...
Spaanse hof ondersoek Shakira vir belastingbedrog – Kosmos 94.1
Spaanse hof ondersoek Shakira vir belastingbedrog ‘n Spaanse hof sê hy het begin met ‘n nuwe ondersoek na die Colombiaanse sanger, Shakira, wat verband hou met beweerde inkomste- en welvaart-belastingbedrog in 2018. Die 46-jarige Shakira verskyn na verwagting teen die einde van die jaar in hof in ‘n ander saak wat verband hou met meer...