Spaar, mense, om jouself te help op jou oudag Reaksie word ontvang op ‘n verslag dat die meeste Suid-Afrikaners in die werkersklas dalk lewenslank moet werk weens onvoldoende voorsiening vir die oudag, met slegs 6-persent wat in gerief kan aftree. Skokkend genoeg het 30 persent van diegene ouer as 50 geen aftreevooruitsigte nie. Dit is...
Tag: spaar
Laat boere belastingvry spaar, vra landbou-unie
Laat boere belastingvry spaar, vra landbou-unie Die buurland se landbou-unie, TLU SA, het ʼn brief aan die finansminister, Enoch Godongwana, geskryf oor kwessies wat noodsaaklik is vir volhoubare voedselvoorsiening. Dit is in aanloop tot volgende maand se begrotingsrede. Die unie se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê ʼn voorstel wat kommersiële boere toelaat om in goeie...
Meer as 50% van ouers spaar nie vir terug-skool-toe-uitgawes
Meer as 50% van ouers spaar nie vir terug-skool-toe-uitgawes Met die vakansie wat amper verby is, toon ‘n opname van 1Life dat meer as 50 persent van verbruikers in die buurland nie spaar vir terug-skool-toe-uitgawes nie. Byna 90 persent van die deelnemers verwag om uitgawes te besnoei om aan hierdie finansiële eise te voldoen. Die...
Tshwane moet water spaar – Brink
Tshwane moet water spaar – Brink Die burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, doen ‘n dringende beroep vir ‘n vermindering in waterverbruik weens dalende watervlakke in die metro se opgaardamme. Dit is hoofsaaklik aan die onlangse hittetoestand toe te skryf. Die hoër aanvraag het gelei tot lae vlakke in Rand Water én Tshwane se opgaardamme. Brink...
Spaar water, Windhoek! – Kosmos 94.1
Spaar water, Windhoek! Die teiken vir waterverbruik in Windhoek is tussen 31 Oktober en 6 November weer oorskry, met 27 persent op net meer as 536 000 kubieke meter, teenoor die amper 423 000 kubieke meter wat geteiken word. Die Von Bachdam is tans op net 17,9 persent en saam met Swakoppoort voorsien die twee...
Spaar water, of dit word vir jou gespaar
Spaar water, of dit word vir jou gespaar Windhoekers se waterverbruik is veels te hoog en het die weeklikse verbruiksteiken met byna 94 000 kiloliter oorskrei. Verder is daar is net 27,5 persent waterbronne oor in die drie sentrale damme wat Windhoek voorsien, volgens die jongste damverslag. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van...
Tshwane identifiseer spookwerkers, spaar R2m maandeliks
Tshwane identifiseer spookwerkers, spaar R2m maandeliks Die Stad Tshwane bespaar meer as 2 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan maandelikse salarisse na die suksesvolle verifiëringsproses van sy 20 646 werknemers en deelnemers aan die Uitgebreide Openbare Werke-program. Die stad het ‘n omvattende verifiëring voltooi om spookwerkers te identifiseer en aanspreeklikheid te verbeter. Vier-en-veertig werkers kon egter nie...
Hoofstad spaar geld want minder verkeersligte word beskadig
Hoofstad spaar geld want minder verkeersligte word beskadig Daar is ‘n afname in die aantal verkeersligte wat in voertuigongelukke in Windhoek beskadig word, met minder as vyf voorvalle per maand vergeleke met verlede jaar, toe drie ongelukke per week aangemeld is. Die woordvoerder van die Stad Windhoek, Lydia Amutenya, sê die meeste ongelukke vind oor...
Kapenaars moet spaar, Eskom se verhogings tree in werking – Kosmos 94.1
Kapenaars moet spaar, Eskom se verhogings tree in werking Die Stad Kaapstad sê huishoudings kan hul maandelikse huishoudelike uitgawes verlaag deur ‘n paar aanpassings in hul krag- en waterverbruik te maak en beheer oor te neem oor hul elektrisiteitskoste. Eskom se verhoging van 18,5 persent het die koste van elektrisiteitsvoorsiening opgestoot en beïnvloed huishoudings. Die...