Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit Reaksie word ontvang op berigte dat Stad Windhoek sy span vir ‘n week by die kus het om sy strategiese en begrotingshersienings uit voere. Die hele en lede van die uitvoerende span is daar van vandag tot Vrydag. Die stad het sy finansiële uitdagings wat...
Tag: span
SA stig spesiale span om waterkwessies aan te pak
SA stig spesiale span om waterkwessies aan te pak Die Kabinet in die buurland het die stigting aangekondig van ‘n gespesialiseerde taakspan wat toegewy is om die dringende wateruitdagings die hoof te bied. Die span, bestaande uit verteenwoordigers van departemente soos Water en Sanitasie, Landbou, en Openbare Werke en Infrastruktuur, sal strategieë uitdink en oplossings...
Kohli lei sy span tot oorwinning
Kohli lei sy span tot oorwinning Virat Kohli se vertoning met die kolf het die Royal Challengers Bengaluru gelei tot sege van vier paaltjies oor die Punjab Kings in die Indiese Premierliga. Punjab is beperk tot 176 vir ses met Mohammed Siraj en Glenn Maxwell wat elkeen twee paaltjies platgetrek het. Kohli se 77 van...
Broos skep ‘nuwe’ span vir FIFA-reeks
Broos skep ‘nuwe’ span vir FIFA-reeks Bafana Bafana se hoofafrigter, Hugo Broos, het sy span gekies vir die FIFA-reeks wat volgende week in Algerië begin. Hy het tien van die 23 spelers wat verlede maand brons by die Afrikabeker-toernooi in Ivoorkus verower het, weggelaat. Broos sê dit is ‘n goeie geleentheid om spandiepte te bou:...
Engeland se span maak reg vir Ierland
Engeland se span maak reg vir Ierland Rugby: Engeland se afrigter, Steve Borthwick, het drie veranderings aan sy span aangebring vir môre se Sesnasies-kragmeting in Londen teen die verdedigende kampioen, Ierland. Die tuisspan is gretig om hulle teleurstellende nederlaag teen Skotland in die vorige ronde af te skud. Borthwick sê deurlopendheid is belangrik. Post navigation...
Stad Kaapstad stuur span om soek na vermiste Joslin Smith
Stad Kaapstad stuur span om soek na vermiste Joslin Smith Die Stad Kaapstad het polisiebronne gestuur om te help met die soektog na die vermiste ses-jarige Joslin Smith in Saldanhabaai aan die Weskus. Sy word al langer as ‘n week lank vermis nadat sy verdwyn het buite haar huis in die Middelpos-informele nedersetting. Kaapstad se...
Ace, Zuma span saam vir verkiesing
Ace, Zuma span saam vir verkiesing Die buurland se African Congress for Transformation-party het sy alliansie aangekondig met die uMkhonto weSizwe-party in die aanloop tot die algemene verkiesing. Die partyleier van ACT en voormalige sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, het die samewerking bevestig tydens stemwerwing in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Magashule sê die vennootskap behels samewerking...
F1 se Haasbaas verlaat span
F1 se Haasbaas verlaat span Guenther Steiner het sy rol as spanhoof van die Formule Een-Haasspan met onmiddellike ingang verlaat. Die Italianer was in beheer van Haas sedert die span in 2016 by Formule Een aangesluit het. Haas het verlede jaar laaste geëindig in die vervaardigerskampioenskap. Die span se direkteur van Ingenieurswese, Ayao Komatsu, is...
All Blacks-afrigter wil oorsese spelers vir span hê
All Blacks-afrigter wil oorsese spelers vir span hê Rugby: Die nuwe afrigter van die All Blacks, Scott Robertson, wil hê spelers wat oorsee speel moet vir die nasionale span beskikbaar wees. Die voormalige hoofafrigter van die Springbokke, Jacques Nienaber, het na die Wêreldbekertoernooi gesê daar is verskeie voordele om spelers oorsee te hê, soos dat...
Bulle bring sterkste span teen Stormers
Bulle bring sterkste span teen Stormers Rugby: Die Bulle se afrigter, Jake White, het 13 veranderings gemaak aan die span wat verlede week in Frankryk 28-29 teen Lyon verloor het in die Kampioenebeker. Net flank Marco van Staden en slot Janko Swanepoel is behou vir die stryd teen die Stormers in Kaapstad. Hierdie is dieselfde...