Diplomatieke spanning met Ecuador brei uit Latyns-Amerikaanse regerings, insluitend Brasilië, skaar hulle saam met Mexiko nadat daar op sy ambassade in Ecuador toegeslaan is om ‘n omstrede politikus in hegtenis te neem wat deur Mexikaanse owerhede asiel toegestaan is. Jorge Glas, Ecuador se voormalige vise-president wat op korrupsieklagte aangehou is, is Vrydagaand gearresteer, in die...
Tag: Spanning
Spanning tussen Somalië, Ethiopië neem toe
Spanning tussen Somalië, Ethiopië neem toe Somalië se regering het opdrag gegee vir die uitsetting van Ethiopië se ambassadeur en die sluiting van twee konsulate. Addis Abeba word beskuldig van blatante inmenging in Somalië se interne sake. Somalië is vasgevang in ‘n hewige geskil met Ethiopië oor ‘n maritieme ooreenkoms wat Addis Abeba met die...
Spanning tydens Senegal-verkiesings – Kosmos 94.1
Spanning tydens Senegal-verkiesings Senegal gaan na die stembus om vir sy vyfde president te stem. Die verkiesing word gehou word teen ‘n onstuimige politieke agtergrond van gewelddadige teenregeringsbetogings. Steun vir die opposisie is aangewakker.Die heersende regime het beleggersvriendelike beleide in die olie- en gasprodusent volgehou, maar wat nie daarin geslaag het om ekonomiese toestande te...
Spanning in Swapo-kamp – Kosmos 94.1
Spanning in Swapo-kamp Daar blyk om onmin in Swapo te wees met die nuus dat die politburo eenparig besluit het om die adjunkpresident Netumbo Nandi-Ndaitwah as die party se presidensiële kandidaat te ondersteun. Sommige senior partylede meen die politburo kan nie so ‘n besluit maak nie en die sentrale komitee moet vergader. Maar die Engelse...
Spanning laai op tussen China, Taiwan
Spanning laai op tussen China, Taiwan China se kuswag sê hy sal sy wetstoepassingsaktiwiteite versterk en gereelde patrollies rondom ‘n klein groepie Taiwanees-beheerde eilande aan die Chinese kus uitvoer. Dit kom terwyl spanning toeneem oor die dood van twee Chinese burgers. Taiwan het Donderdag die optrede van sy kuswag verdedig nadat twee mense op ‘n...
Spanning in Afrika kan pryse opstoot
Spanning in Afrika kan pryse opstoot Die president van die Afrika-ontwikkelingsbankgroep, Akinwumi Adesina, sê toenemende geopolitiese spanning in Afrika, wat handel en belegging kan skaad, kan ook voedsel- en kommoditeitspryse laat styg. Dit kan ook die broodnodige verbetering van monetêre omstandighede wêreldwyd vertraag. Adesina sê toenemende streekskonflikte en politieke onbestendigheid is geneig om besteding op...
Spanning laai op tussen Rwanda, Burundi
Spanning laai op tussen Rwanda, Burundi Rwanda beskuldig Burundi se president, Évariste Ndayishimiye, van pogings om ‘n jeugopstand teen president Paul Kagame aan te vuur tydens die inhuldiging van die president van die Demokratiese Republiek van die Kongo, Felix Tshisekedi. Rwanda veroordeel die beweerde opruiende uitsprake en noem dit ‘n skending van die Afrika-unie-handves. Intussen...
Spanning neem toe tussen Iran, Israel na aanval
Spanning neem toe tussen Iran, Israel na aanval ‘n Missielaanval op die Siriese hoofstad Damaskus het vyf lede van die Iran se elite Rewolusionêre Wagte gedood, insluitend die hoof van die mag se inligtingseenheid. Volgens berigte het ‘n aantal Siriese weermaglede ook in gister se aanval gesterf. Die Siriese weermag sê die vierverdieping residensiële gebou...
VF Plus maan teen spanning tussen Brics-blok en Weste – Kosmos 94.1
VF Plus maan teen spanning tussen Brics-blok en Weste Die Vryheidsfront Plus sê hy is diep bekommerd oor die regering se Brics-lidmaatskap en stille diplomasie oor wêreld-kwessies, soos die Russies-Oekraïnse konflik en magsmisbruik in buurstate. Die party voer aan dit doen afbreuk aan nasionale belange en plaas Suid-Afrika midde-in ‘n vyandige magsgroepering wat China teen...
Spanning in Zim neem toe in aanloop toe stemdag op 23 Augustus – Kosmos 94.1
Spanning in Zim neem toe in aanloop toe stemdag op 23 Augustus Die politieke landskap in Zimbabwe is gespanne terwyl die land voorberei vir ‘n komende presidensiële verkiesing. President Emmerson Mnangagwa, wat die regerende party Zanu-PF verteenwoordig, kom te staan teen tien ander kandidate. Die organisasie, Institute for Justice and Reconciliation, maan oor moontlike politieke...