SA hittegolf laat rekords spat Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die hittegolf wat vir ‘n paar dae in November in verskeie dele van die land geheers het, het nuwe rekords daargestel vir die maand vir sowel die maksimum en minimum temperature. Dit was warm tot bloedig warm. Woordvoerder Lehlohololo Thobela sê voorlopige data dui op nuwe...
Tag: spat
Djokovic laat spat weer rekord
Djokovic laat spat weer rekord Novak Djokovic is vir ‘n rekord agtste keer bo-aan die jaareind wêreldranglys, na sy eerste-ronde oorwinning by die ATP-jaareindtoernooi in Turyn, Italië. Die Serwiër het Holger Rune van Denemarke met 7-6, 6-7, 7-3 in die Groengroep verslaan vir sy 19de agtereenvolgende toervlakoorwinning. Jannik Sinner van Italië het ook sy openingswedstryd in die Groengroep gewen deur die Griek, Stefanos Tsitsipas, met 6-4, 6-4 te klop. Djokovic wat sy sewende ATP-titel wil inpalm,...
‘n Sakegeskil tussen sweisers laat vonke spat oor pennies-betaling
‘n Sakegeskil tussen sweisers laat vonke spat oor pennies-betaling Die los kleingeld het in ‘n staalboks op ‘n platbakvragmotor aangekom – US$23 500 in munte – altesaam 2,9 ton. Die boks het ‘n vurkhyser nodig gehad om alles af te lewer. Prokureur Danielle Beem was nie op die punt om dit te aanvaar nie. “In...
Rekords spat op nasionale swemkampioenskap
Rekords spat op nasionale swemkampioenskap Twee-en-twintig nasionale rekords het gespat in die Namibië watersport-federasie se jaarlikse nasionale kortbaan-swemkampioenskap wat van Donderdag tot Sondag by The Cube in Swakopmund aangebied is. Plaaslike swem-klubs het die toneel oorheers, terwyl swemmers van Suid-Afrika, Zambië en Angola ook deelgeneem het. Dolphins swem-klub van Windhoek en Aqua swem-klub van Swakopmund...
McIlroy spat adds spice to Ryder Cup climax
The Ryder Cup is set for a fiery climax on Sunday after Rory McIlroy’s row with Patrick Cantlay’s caddie overshadowed the American’s late surge in Saturday’s fourballs which gave the USA a glimmer of hope. Sunday’s 12 singles matches were already going to be spicy affairs as the USA need a record-breaking comeback from 10.5-5.5...