Cyril loof speaker vir haar bedanking President Cyril Ramaphosa sê die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula se besluit om te bedank moet geloof word. Sy het gister haar eerste verskyning in die Pretoria-landdroshof gemaak op 12 aanklagte van korrupsie en een van geldwassery. Sy is uit op borgtog van 50 000 Suid-Afrikaanse...
Tag: speaker
Nosiviwe Mapisa-Nqakula: South Africa parliament speaker turns herself into police – News
South Africa’s Speaker of Parliament Nosiviwe Mapisa-Nqakula has handed herself over to police a day after she resigned over corruption allegations. Ms Mapisa-Nqakula arrived at a police station in Centurion, 40km (24 miles) from Johannesburg on Thursday. She is due to make her first court appearance at Pretoria Magistrate’s Court on charges of corruption. The...
DA verwelkom speaker se bedanking
DA verwelkom speaker se bedanking Die DA het die bedanking van die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, verwelkom en sê dit is hoogtyd. Sy staan tereg op tot 12 aanklagte van korrupsie en omkopery wat spruit uit haar tyd as minister van Verdediging. Sy hou egter vol dat haar bedanking nie beteken sy...
DA eis onmiddellike debat, stemming oor speaker
DA eis onmiddellike debat, stemming oor speaker Die DA dring aan dat die debat en stemming oor die mosie van wantroue in die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, so gou moontlik moet plaasvind. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria haar aansoek om ‘n moontlike inhegtenisneming te verhinder, van die hand gewys het....
Speaker verloor in die hof, inhegtenisname geldig
Speaker verloor in die hof, inhegtenisname geldig Die Speaker van die Nasionale Vergadering in die buurland, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se poging om haar inhegtenisneming, te keer, is deur die Gautengse Hooggeregshof in Pretoria met koste van die hand gewys. Die hof het die dringende aansoek van die rol geskrap en daarop gewys dat die toestaan van...
Vervolgingsgesag sou nie speaker arresteer nie
Vervolgingsgesag sou nie speaker arresteer nie Die hof in Pretoria het die uitspraak oor ‘n dringende hofaansoek deur die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, tot 2 April uitgestel. Regter Sulet Potterill het haar ontevredenheid uitgespreek oor Mapisa-Nqakula se versoek om die getuienis voor die uitspraak te ondersoek. Die staat het onderneem om Mapisa-Nqakula...
Deputy Speaker Loide Kasingo leads delegation to Pan-African Parliament session
The Deputy Speaker of the National Assembly, Loide Kasingo, is heading a delegation to the Extraordinary Session of the Sixth Parliament of the Pan-African Parliament at the parliament’s headquarters in Midrand, South Africa. The session is scheduled to run from March 20th to March 27th, 2024. The purpose of the Extraordinary Session is to conduct...
SA’s speaker of parliament arrested on corruption charges, set to appear in court – News
Embattled South African speaker of parliament Nosiviwe Mapisa-Nqakula handed herself to police in Pretoria central, where she was then arrested on Friday morning, according to reports. Mapisa-Nqakula, who was defence minister from 2012 to 2021, is accused of receiving millions of rand in cash as bribes from a military contractor when she was defence minister....
VF+ sê speaker moet bedank na Valke-klopjag
VF+ sê speaker moet bedank na Valke-klopjag Die Vryheidsfront Plus sê die speaker van die buurland se Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, moet in die beste belang van die Parlement optree en bedank. Dit volg nadat die Valke ʼn klopjag op haar huis in Johannesburg uitgevoer het ná bewerings van korrupsie. Sy word beskuldig dat sy...
SA speaker ontken bewerings van R2,3 miljoen omkoopgeld
SA speaker ontken bewerings van R2,3 miljoen omkoopgeld Die speaker van SA se Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het ten sterkste ontken sy was by korrupte bedrywighede betrokke toe sy die verdediging-minister was. Sy word daarvan beskuldig dat sy destyds omkoopgeld van altesaam 2,3 miljoen Suid-Afrikaanse rand vanaf ‘n kontrakteur van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gekry...