Tag: Spele

Home Spele
Spider Woman is terug by die Spele
Post

Spider Woman is terug by die Spele

Spider Woman is terug by die Spele Die agt-malige klim-wêreldkampioen Janja Garnbret soek nog ‘n goue medalje later vanjaar in Parys, soos sy in 2021 in Tokio gedoen het toe die sport sy debuut by die Spele gemaak het. Die 25-jarige Sloweense “Spider-woman” sê sy het as ‘n kind deure, kaste en bome geklim voordat...

Franse betaal al hoe meer vir Spele
Post

Franse betaal al hoe meer vir Spele

Franse betaal al hoe meer vir Spele Die koste om vanjaar se Spele in Parys aan te bied bly styg, met ouditeure wat verwag dit sal tussen 60 en 100 miljard Namibiese dollar beloop. Aan die begin van verlede jaar het beramings gestaan op 60 miljard dollar, na ‘n aanvanklike bedrag van 49 miljard. Daar...

Franse owerhede spook met muskiete voor Spele
Post

Franse owerhede spook met muskiete voor Spele

Franse owerhede spook met muskiete voor Spele Frankryk werp alles in die stryd om te keer die virus-draende tiermuskiet, ‘n toenemende pes in Europa, bederf die Spele in Parys, met miljoene besoekers wat oor vier maande verwag word. AFP berig die Asiese tiermuskiet het hom die afgelope twee dekades tuisgemaak in groot dele van Noord-Europa,...

Smith deur na Olimpiese Spele
Post

Smith deur na Olimpiese Spele

Smith deur na Olimpiese Spele Oor na die Afrika Driekamp Beker wat op Swakopmund gehou is. Die Suid Afrikaner Vicky van der Merwe is die elite vroue wenner. Dit was ‘n kwalifiserende wedren vir die Olimpiese spele en van Der Merwe is baie verlig dat sy deur is na die Spele. Post navigation Source link

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot
Post

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot Ouer atlete het dalk binnekort baie om na uit te sien. Suid-Afrika se Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê daar is ‘n dringende behoefte om erkenning te gee aan die ‘’goue spele’’ op die land se sportkalender, veral vir ouer persone. Deelnemers is ontevrede met die spele se...

Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024
Post

Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024

Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024 Net 40 Russiese atlete sal moontlik aan die Parys Olimpiese spele deelneem. Senior Internasionale Olimpiese Komitee  vise-president John Coates is onseker hoeveel Russiese atlete as neutrale atlete kan deelneem. Ingevolge sanksies weens die Russiese inval in die Oekraïne in 2022, laat die komitee slegs sommige Russiese atlete toe...

Banyana vorder met kwalifisering vir Spele
Post

Banyana vorder met kwalifisering vir Spele

Banyana vorder met kwalifisering vir Spele Banyana Banyana het Tanzanië op die Mbombela-stadion in Mpumalanga met 1-0 geklop in die tweede been van die kwalifiseringswedstryde vir die Olimpiese Spele in Parys. Thembi Kgatlana se doel het verseker dat Suid-Afrika Tanzanië met ‘n gekombineerde telling met vier-nul verslaan nadat hulle die Tanzaniërs verlede Vrydag in die...

Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem
Post

Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem

Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem Die wêreld se voormalige nommer een, Rafael Nadal, hoop om vanjaar aan die Franse Ope én die Olimpiese Spele deel te neem. Die 37-jarige Spanjaard het 22 Grand Slam-enkelspeltitels gewen wat ʼn rekord van 14 Franse Ope-seges insluit. Hy het in ʼn onderhoud gesê hy weet...

Jamaika se goue meisie gaan ná die Paryse Spele halt roep
Post

Jamaika se goue meisie gaan ná die Paryse Spele halt roep

Jamaika se goue meisie gaan ná die Paryse Spele halt roep Atletiek: Die Jamaikaanse naelloopkampioen, Shelly-Ann Fraser-Price, beplan om ná vanjaar se Olimpiese Spele in Parys uit te tree. Die 37-jarige het agt Olimpiese medaljes en 16 Wêreldkampioenskaps-medaljes ingepalm. Sy het in 2019 die oudste vrou geword om die 100-meter-wêreldtitel te wen en dit opgevolg...

Kommer oor hittegolwe tydens Spele
Post

Kommer oor hittegolwe tydens Spele

Kommer oor hittegolwe tydens Spele Weerkenners waarsku Parys kan uitermate hoë temperature verwag tydens vanjaar se Spele. ‘n Studie oor klimaat-nabootsings waarin die ergste scenario’s voorspel word, dui op die risiko van ‘n twee-weke-lange hittegolf wat die rekord warm tydperk sal oortref wat in 2003 in die Franse hoofstad bereik is. Die hoofskrywer, Pascal Yiou,...