Tag: spelers

Home spelers
Top-gekeurde Amerikaanse spelers uitgeskakel – Kosmos 94.1
Post

Top-gekeurde Amerikaanse spelers uitgeskakel – Kosmos 94.1

Top-gekeurde Amerikaanse spelers uitgeskakel Taylor Fritz is in skoonstelle by die Miami Ope uitgeskakel deur die kwalifiseerder van Brasilië, Thiago Seyboth Wild, met top-gekeurde Amerikaanse mans wat die knie moes buig. Drie van die vier top-gekeurde Amerikaanse spelers is in die aanvangsronde uitgeskakel, met Francis Tiafoe wat ook geklop is en Tommy Paul wat weens...

Minister Kodwa ontmoet Springbokbestuur en spelers
Post

Minister Kodwa ontmoet Springbokbestuur en spelers

Minister Kodwa ontmoet Springbokbestuur en spelers Rugby: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, het die Springbokke sterkte toegewens met die begin van hulle internasionale seisoen. Kodwa het met die bestuur en spelers in Kaapstad vergader. Die woordvoerder, Litha Mpondwana, sê Kodwa het Rassie Erasmus se terugkeer as hoofafrigter en nuwe toevoegings tot...

Will Carling besorg omdat Engelse spelers eerder verhuis
Post

Will Carling besorg omdat Engelse spelers eerder verhuis

Will Carling besorg omdat Engelse spelers eerder verhuis Rugby: Die voormalige kaptein van Engeland, Will Carling, is besorg omdat dit skynbaar nie meer die grootste droom vir spelers is om vir hulle land te speel nie. Hy het gereageer op Owen Farrell wat klaarblyklik na Racing 92 gaan verhuis, terwyl ander spelers in Engeland se...

All Blacks-afrigter wil oorsese spelers vir span hê
Post

All Blacks-afrigter wil oorsese spelers vir span hê

All Blacks-afrigter wil oorsese spelers vir span hê Rugby: Die nuwe afrigter van die All Blacks, Scott Robertson, wil hê spelers wat oorsee speel moet vir die nasionale span beskikbaar wees. Die voormalige hoofafrigter van die Springbokke, Jacques Nienaber, het na die Wêreldbekertoernooi gesê daar is verskeie voordele om spelers oorsee te hê, soos dat...

SA Rugby soek sy spelers van die jaar
Post

SA Rugby soek sy spelers van die jaar

SA Rugby soek sy spelers van die jaar Vyf Wêreldbeker-wenners ding mee om vereer te word as SA Rugby se speler van die jaar vir 2023. Hulle is Pieter-Steph du Toit, Eben Etzebeth, Siya Kolisi, Frans Malherbe en Damian Willemse. Die Springbokke is benoem as span van die jaar en hoofafrigter Jacques Nienaber as afrigter...

Skotland sluit 4 SA-gebore spelers in vir Frankryk – Kosmos 94.1
Post

Skotland sluit 4 SA-gebore spelers in vir Frankryk – Kosmos 94.1

Skotland sluit 4 SA-gebore spelers in vir Frankryk Vier Suid-Afrikaans-gebore spelers sal Skotland op die Wêreldbekertoernooi verteenwoordig. Die vleuel Duhan van der Merwe, die senter Kyle Steyn en die stutte WP Nel en Pierre Schoeman is almal aangewys in die hoofafrigter, Gregor Townsend, se groep vir die toernooi in Frankryk. Hy het ook die skrumskakel...

Spelers slaan vandag af in 151ste Britse Ope – Kosmos 94.1
Post

Spelers slaan vandag af in 151ste Britse Ope – Kosmos 94.1

Gholf: Spelers slaan vandag af in 151ste Britse Ope Gholf: Die laaste Major van die seisoen, die 151ste Britse Ope, begin vandag op Royal Liverpool, met tien Suid-Afrikaners wat deelneem. Rory McIlroy van Noord-Ierland speel in die eerste twee rondes saam met sy Ryderbeker-spanmaats, Jon Rahm en Justin Rose. Cameron Smith van Australië begin die...

Twee spelers gooi handdoek in weens beserings – Kosmos 94.1
Post

Twee spelers gooi handdoek in weens beserings – Kosmos 94.1

Tennis: Twee spelers gooi handdoek in weens beserings Tennis: Die verdedigende Wimbledon-kampioen, Elena Rybakina, het maklik deurgedring na die kwarteindronde van die toernooi. Haar Brasiliaanse teenstander, Beatriz Haddad Maia het haar in die eerste stel van hulle kragmeting aan die toernooi onttrek weens ‘n rugbesering. In die mans-afdeling het Danill Medvedev ook gemaklik deurgedring na...