Tag: sperdatum

Home sperdatum
Unam Werkgereedheidsprogram se sperdatum verleng
Post

Unam Werkgereedheidsprogram se sperdatum verleng

Unam Werkgereedheidsprogram se sperdatum verleng Die Universiteit van Namibië het aangekondig dat die sperdatum vir aansoeke vir sy Werkgereedheidsprogram van 15 Maart tot 2 April verleng is. Die program is vir leerders wat die gevorderde vlak en nalatenskap-graad 12 of ekwivalent probeer het, maar nie aan Unam se toelatingsvereistes voldoen nie. Die program is ook...

Sperdatum vir kommentaar op Russiese uraanplanne verleng
Post

Sperdatum vir kommentaar op Russiese uraanplanne verleng

Sperdatum vir kommentaar op Russiese uraanplanne verleng Die omgewingsministerie het te kenne gegee dat die sperdatum vir kommentaar op Uranium One se omgewingsimpakstudie vir toetsmynbedrywighede op die plaas Tripoli buite Leonardville verleng is. Dit sou vandag tot ‘n einde gekom het maar, die aansoek en relevante dokument lê ter insae tot Vrydag, 23 Februarie. Die...

SIM-registrasie: Sperdatum bly, aanlyndiens kom volgende week
Post

SIM-registrasie: Sperdatum bly, aanlyndiens kom volgende week

SIM-registrasie: Sperdatum bly, aanlyndiens kom volgende week Die ministerie van inligting het vanoggend bevestig dat die sperdatum vir die registrasie van SIM-kaarte, wat op 31 Desember vanjaar gestel is, nie verleng sal word nie. Intussen sal die aanlyndiens van MTC vir registrasie, volgende week beskikbaar wees. Die waarnemende besturende direkteur van MTC Patience Kanalelo het...

Angola loop sperdatum vir ontmyning ver mis
Post

Angola loop sperdatum vir ontmyning ver mis

Angola loop sperdatum vir ontmyning ver mis Angola sal na verwagting die sperdatum vir die opruiming van sy gebied met landmyne, geskeduleer vir 31 Desember 2025, met minstens drie jaar misloop. Volgens die jaarlikse studie van die International Campaign to Ban Landmines, het Angola in 2022 altesaam 5,87 vierkante kilometer skoongemaak en 3 342 ploftoestelle...

Sperdatum vir aansoeke vir inlywingskole uitgestel in Gauteng
Post

Sperdatum vir aansoeke vir inlywingskole uitgestel in Gauteng

Sperdatum vir aansoeke vir inlywingskole uitgestel in Gauteng Die Gautengse wetgewer se Inlywings-koördineringskomitee het besluit om die sluitingsdatum vir aansoeke vir inlywingskole tot volgende Vrydag uit te stel. Die hoofde van skole en inlywings-forums moet ‘n behoorlik voltooide en getekende aansoekvorm indien en alle bykomende inligting wat aangevra word, moet ten volle verstrek word. Die...

Motsoaledi loop sperdatum van belangrik aanstelling mis
Post

Motsoaledi loop sperdatum van belangrik aanstelling mis

Motsoaledi loop sperdatum van belangrik aanstelling mis Die Defend our Democracy-beweging om Suid-Afrika doen ‘n beroep op die minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, om te verduidelik hoekom hy nie die spertyd gehaal het vir die aanstelling van ‘n Verkiesingshervormings-konsultasiepaneel nie. Dit moes teen die 19de Oktober gedoen gewees het. ‘n Aktivis van Defend Our...

Sperdatum vir Agoa-registrasie is vandag
Post

Sperdatum vir Agoa-registrasie is vandag

Sperdatum vir Agoa-registrasie is vandag Sakelui wat geregistreer is op die Agoa-program word gemaan dat vandag die sperdatum is vir registrasie by die forum wat vanaf 1 November in Suid-Afrika plaasvind. Die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid het al die nodige besonderhede om aanlyn te registreer. Agoa is ‘n uiters belangrike inisiatief wat kleinsake...

Brandmerk-registrasie sperdatum kom aan  – Kosmos 94.1
Post

Brandmerk-registrasie sperdatum kom aan  – Kosmos 94.1

Brandmerk-registrasie sperdatum kom aan  Die Namibiese Landbou-unie herinner alle veeboere met brandmerke dat die sperdatum vir die registrasie daarvan op 31 Oktober is. Die Direktoraat Veeartsenydienste het reeds in Julie die opdateringsveldtog van stapel gestuur. Dit kom na daar bevind is daar is ‘n groot aantal brandmerke wat nie meer gebruik word nie sowel as...