SA binnelandse sake mis sy eie spertyd oor afstands-werkvisums Die Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, Mireille Wenger, is bekommerd die departement van binnelandse sake het sy eie spertyd vir die instelling van ‘n afstands-werkvisum aan die einde van Junie misgeloop. Wenger sê dit is nou 528 dae en die tyd stap steeds aan...
December 16, 2024