Kommer oor min speurders neem toe Die kriminoloog Guy Lamb het kommer uitgespreek oor die kritieke tekort aan speurders in die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Die nasionale Polisiekommissaris Fannie Masemola het die verlies onthul van 8 400 speurders van 2017 af. Dit laat die diens met net 17 600 speurders, wat ‘n aansienlike afname is van die...
December 29, 2024