‘Spioenasiewetsontwerp ongrondwetlik, bedreiging vir demokrasie’ AfriForum is sterk gekant teen die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette en veroordeel dit as ongrondwetlik en ‘n bedreiging vir demokratiese waardes. Die organisasie spreek diep kommer uit oor die risiko van onbeheerde toesigmagte en moontlike misbruik, en waarsku teen die moontlike inbreuk op vryheid en privaatheid. Jacques Broodryk van AfriForum...
December 28, 2024