Capricorn Group spog met stewige resultate Capricorn Group het stewige resultate behaal met wins na belasting vir die ses maande geëindig 31 Desember 2023, wat met 18.5 persent tot 827,6 miljoen Namibiese dollar toegeneem het, vergeleke met ‘n wins na belasting van 698,2 miljoen dollar wat in die vergelykende tydperk in die vorige jaar gerapporteer...
Tag: spog
Agra spog met toename in omset, aandeelprys
Agra spog met toename in omset, aandeelprys Agra se aandeelprys het in die afgelope boekjaar met 26,4 persent gestyg. Agra het ‘n aansienlike toename van 23,1 persent in totale omset gesien, van 1,9 miljoen Namibiese dollar in die 2021/2022-boekjaar tot meer as 2,4 miljoen dollar in die 2022/2023-boekjaar. Hierdie merkwaardige groei kan toegeskryf word aan...
Amerika spog met nuwe ambassade-kampus
Amerika spog met nuwe ambassade-kampus Die nuwe kampus van die Verenigde State van Amerika se Namibiese ambassade in Metjestraat, Klein Windhoek, is voltooi. Die media is op ‘n begeleide toer van die kampus geneem waarop die die nuutste ontwerpe, innoverende kenmerke en die gevorderde tegnologieë wat in die struktuur geïntegreer is, uitgewys is. Scott Stables,...
Opuwo spog met nuwe NamRA-kantoor – Kosmos 94.1
Opuwo spog met nuwe NamRA-kantoor NamRA het ‘n nuwe satelliet-kantoor by Opuwo geopen om die kantoor in Khorixas aan te vul in sy pogings om sy dienste nader aan gemeenskappe te bring. Dit beteken daar sal nie meer van inwoners van Opuwo en omliggende gebiede vereis word om lang afstande te reis om hul belasting-opgawes...
Klein Windhoek spog met opgeknapte bane – Kosmos 94.1
Muurbal: Klein Windhoek spog met opgeknapte bane Muurbal: Die Arysteq-toernooi word hierdie naweek by die opgeknapte Klein Windhoek Muurbalklub aangebied. Hierdie jaarlikse kompetisie is bekend vir sy mededingende gees en kameraadskap, en entoesiaste en die algemene publiek word hartlik uitgenooi om boeiende wedstryde te kom geniet. Steven Berry, bestuurder van die Namibiese Muurbal-vereniging het met...
Trump spog oor sy hoë peilings – Kosmos 94.1
Trump spog oor sy hoë peilings Amerikaanse oudpresident Donald Trump het geen tyd gemors om ander Republikeinse kandidate aan te val tydens sy vooraf-opgeneemde onderhoud met die voormalige Fox News-gasheer Tucker Carlson nie. Die onderhoud van 46 minute, vrygestel op Carlson se X-rekening, wat 9,7 miljoen volgelinge het, is tans deur 136,6 miljoen kykers gesien....
ReconAfrica spog met nuwe hoof – Kosmos 94.1
ReconAfrica spog met nuwe hoof Die Kanadese olie- en gasreus ReconAfrica het Brian Reinsborough as president en uitvoerende hoof aangestel, effektief van 7 Augustus. Die maatskappy het onlangs sy omgewings-klaringsertifikaat van die kantoor van die omgewingskommissaris in die omgewingsministerie ontvang om ‘n bykomende 12 eksplorasie-putte tot onbeperkte dieptes in die Kavango-bekken te begin boor. Kosmos...
Grootfontein spog met 112de skou in September – Kosmos 94.1
Grootfontein spog met 112de skou in September Grootfontein hou sy jaarlikse skou van 13 tot 15 September. Besoekers aan die 112de skou kan uitsien na beeste, perde en kleinvee wat op skou sal wees. Daar sal ook verskeie uitstallers wees en hope vermaak vir oud en jonk. Die president van die Grootfontein-skouvereniging, Nita Pretorius, het...
Namibië spog nou met sy eie strepieskode – Kosmos 94.1
Namibië spog nou met sy eie strepieskode Die adjunkminister van handel Verna Sinimbo het Namibië se eie unieke strepieskode bekend gestel. Vir baie jare gebruik Namibië die Suid-Afrikaanse strepieskode met Namibiese produkte wat op die internasionale mark as Suid-Afrikaans beskou word. Volgens Sinimbo is die bekendstelling van 631 GS1 Namibia as nasionale strepieskode-stelsel, ‘n bewys...