Tag: spook

Home spook
Franse owerhede spook met muskiete voor Spele
Post

Franse owerhede spook met muskiete voor Spele

Franse owerhede spook met muskiete voor Spele Frankryk werp alles in die stryd om te keer die virus-draende tiermuskiet, ‘n toenemende pes in Europa, bederf die Spele in Parys, met miljoene besoekers wat oor vier maande verwag word. AFP berig die Asiese tiermuskiet het hom die afgelope twee dekades tuisgemaak in groot dele van Noord-Europa,...

Microsoft spook nog met Namibië se ondersese kabels
Post

Microsoft spook nog met Namibië se ondersese kabels

Microsoft spook nog met Namibië se ondersese kabels Microsoft sê herstelwerk aan vier ondersese kabels, wat ontwrigting aan wolk-platforms in Namibië en Suid-Afrika veroorsaak, ondervind vertragings. Die onderneming het verkeer herlei om die probleem te herstel terwyl ondersoeke aan die gang is. Die onderbreking, wat die Wes-Afrika-kabelstelsel, die Afrika-kus na Europa-, MainOne- en SAT-3-kabels raak,...

Laaste vier spook komende week sake uit – Kosmos 94.1
Post

Laaste vier spook komende week sake uit – Kosmos 94.1

Vroue-sokker: Laaste vier spook komende week sake uit Australië en Engeland is deur na die halfeindronde van die Wêreldbekertoernooi vir vroue. Die twee spanne kom Woensdag in Sydney teen mekaar te staan vir ‘n plek in volgende Sondag se eindstryd. Die eerste halfeindstryd tussen Spanje en Swede vind Dinsdag in Auckland, Nieu-Seeland, plaas nadat hulle...