Indiese spookasem kan moontlik kanker veroorsaak Die Indiese ministerie van Gesondheid het ‘n waarskuwing uitgereik oor die gebruik of verkoop van verpakking of voedsel wat die chemikalie Rhodamine-B bevat by openbare geleenthede en sê dit sal strafbaar wees ingevolge die Wet op Voedselsekerheid en Standaarde. Dit volg nadat verskeie state die verkoop van spookasem verbied...
December 15, 2024