Zambiërs wat ivoor smokkel spoorloos Plaaslike berigte lui dat die polisie in die Zambezi-streek op soek is na agt Zambiese burgers wat olifanttande vanaf Botswana na Namibië gebring het. Volgens inligting is die ivoor deur die Batubaja-gebied, aan streek se suidelike grens met Botswana deur gesmokkel. Onbevestigde berigte lui dat ten minste 18 heel tande...
November 5, 2024