Amper 4 000km se spoorlyn in onbruik in SA Die Suid-Afrikaanse minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, het in die Parlement onthul 3 636 kilometer spoorlyn is tussen April 1994 en November verlede jaar in onbruik. Die DA se nasionale woordvoerder oor die Staatsdiens en Administrasie, Leon Schreiber, het op hierdie inligting gereageer deur die...
November 16, 2024
Tag: spoorlyn
Home
spoorlyn
Post
September 12, 2023September 12, 2023Uncategorized
Dit gons oor spoorlyn tussen Grootfontein en Katima – Kosmos 94.1
Dit gons oor spoorlyn tussen Grootfontein en Katima Reaksie word ontvang op die aankondiging van die vervoerminister John Mutorwa dat die spoorlyn van Grootfontein na Katima Mulilo verleng sal word. Dit sal die lyn met Livingstone in Zambië verbind. Harald Schmidt, die sekretaris-generaal van die Namibiese Logistieke-vereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gesels. Hy hoop...