Tag: Sprinkane

Home Sprinkane
Kenner sê oor sprinkane, rig waarskuwing uit
Post

Kenner sê oor sprinkane, rig waarskuwing uit

Kenner sê oor sprinkane, rig waarskuwing uit Die landbouministerie het verlede week gewaarsku dat sprinkane hulle opwagting in die Zambezi- en Ohangwena-streke gemaak het en reeds mielielande vernietig het. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Gerhard Verdoorn, ‘n Suid-Afrikaanse kenner op die gebied van sprinkane, gesels wat sê dit is baie kommerwekkend en boere moet...

Sprinkane, lae reënval wek groot kommer vir Otjozondjupa
Post

Sprinkane, lae reënval wek groot kommer vir Otjozondjupa

Sprinkane, lae reënval wek groot kommer vir Otjozondjupa Dr. Gerhard Verdoorn, die bekende Suid-Afrikaanse plaagkenner, sê die omstandighede in die Suide is uiters goed vir ‘n sprinkaanplaag en het boere gewaarsku om paraat te wees. Die eerste sprinkane het reeds hul verskyning gemaak. Kosmos 94.1 Nuus het met James Uerikua, goewerneur van Otjozondjupa, gepraat wat...

Sprinkane dalk gou op die spyskaart
Post

Sprinkane dalk gou op die spyskaart

Sprinkane dalk gou op die spyskaart Navorsers van die Universiteit Stellenbosch, die Universiteit van Limpopo en die Universiteit van Straatsburg in Frankryk, werk saam met landelike gemeenskappe in Limpopo om ondersoek in te stel na eetbare sprinkane. ‘n Onlangse studie wat in die internasionale joernaal, Biodiversity and Conservation, gepubliseer is het ‘n verskeidenheid van 36...