Namibië ‘spyt Israel nie beveel om oorlog te stop’ Die Internasionale Geregshof in Den Haag het beveel dat Israel aksie moet neem om volksmoordgeweld deur sy gewapende magte te voorkom; die aanhitsing tot volksmoord te voorkom en te straf; en verseker dat humanitêre hulp aan Gaza besorg word. Die adjunk-eerste minister van Namibië, Netumbo Nandi-Ndaitwa,...
December 14, 2024