Numsa veroordeel hartelose reaksie van staalmeule Die metaalwerkersvakbond Numsa veroordeel die eienaar van SA Steel Mills vir sy hartelose reaksie op die dood van ʼn werker by die maatskappy se fabriek in Sedibeng, Gauteng. Rafik Mohamed het na bewering geëis werkers hervat hulle pligte onmiddellik, ten spyte van hulle hartseer en kommer oor veiligheid....
December 27, 2024