Tag: staan

Home staan
Cyril staan uiteindelik op teen Lindiwe Zulu: DA
Post

Cyril staan uiteindelik op teen Lindiwe Zulu: DA

Cyril staan uiteindelik op teen Lindiwe Zulu: DA Die DA sê president Cyril Ramaphosa het uiteindelik die geringste standpunt teen die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu, ingeneem deur haar pogings om voort te gaan met die ontplooiing van een van haar naaste kaders, Linton Mchunu, as waarnemende direkteur-generaal van die departement te stuit. Die...

Staat staan nie borgtog vir Mapisa-Nqakula teë
Post

Staat staan nie borgtog vir Mapisa-Nqakula teë

Staat staan nie borgtog vir Mapisa-Nqakula teë Staatsaanklaers wil hê die korrupsiesaak teen die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, moet na die Hooggeregshof oorgeplaas word. Mapisa-Nqakula se eerste verskyning is in die Landdroshof in Pretoria waar sy tereg staan op 12 aanklagte van korrupsie en een van geldwassery. Die staatsaanklaer, Bheki Manyathi,...

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba
Post

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad en president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Thabo Makgoba, sê kiesers staan voor die belangrikste besluit wat hulle dié jaar gaan neem. Makgoba het by die Paasdiens in die St Georges-katedraal gepraat. Hy beklemtoon die verkiesing in Mei is nie...

Zuma mag nie as kandidaat in verkiesing staan
Post

Zuma mag nie as kandidaat in verkiesing staan

Zuma mag nie as kandidaat in verkiesing staan Jacob Zuma mag nie ‘n kandidaat wees in Suid-Afrika se verkiesing op 29 Mei nie. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het ‘n beswaar gehandhaaf teen sy kandidatuur, wat beteken die oudpresident mag nie as kandidaat vir die MK Party staan nie. Die kommissie sê hy het 82 besware ontvang...

Cyril vra grootboere om kleinboere by te staan
Post

Cyril vra grootboere om kleinboere by te staan

Cyril vra grootboere om kleinboere by te staan President Cyril Ramaphosa sê grondhervorming is deurslaggewend vir maatskaplike transformasie en die regstelling van geskiedkundige ongeregtighede. Die president het in sy reaksie op die Nasionale Vergadering se oproep tot vrae vir mondelingse antwoorde, die belangrikheid beklemtoon van herverdeling, vergoeding en veilige verblyfreg in die bevordering van landbou-bedrywighede...

Zuma staan by MK-party – Kosmos 94.1
Post

Zuma staan by MK-party – Kosmos 94.1

Zuma staan by MK-party Oudpresident Jacob Zuma het sy steun vir uMkhonto we Sizwe herhaal, te midde van die ANC se geskil met MK in die Kieshof in Bloemfontein. Die ANC daag die party se registrasie uit om deel van die verkiesing op 29 Mei, en beweer ‘n kopiereg-skending deur die party se stigters. Uitspraak...

Napha staan bankvas agter Botswana
Post

Napha staan bankvas agter Botswana

Napha staan bankvas agter Botswana Botswana staan aan die spits van ‘n veldtog om die goedkeuring van die Britse wetsontwerp op jagtrofeë te keer. Verlede jaar het Britse parlementslede vir die wetsontwerp gestem wat ‘n verbod op die invoer van jag-trofeë wil plaas. Axel Cramer, die president van die Namibië Professionele Jagvereniging, het aan Kosmos...

Freeth staan eintlik vir duisende wat alles verloor het
Post

Freeth staan eintlik vir duisende wat alles verloor het

Freeth staan eintlik vir duisende wat alles verloor het Die oud-president van die Zimbabwiese Kommersiële Boere-unie Deon Theron gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor die verliese wat boere moes verduur tydens Robert Mugabe se gewelddadige en mislukte grondhervormingsplan van 2000. Hy lewer kommentaar na aanleiding van Zim-boer Ben Freeth se Ride for Justice tot by...

Afrikaans groei steeds, taal staan sterk
Post

Afrikaans groei steeds, taal staan sterk

Afrikaans groei steeds, taal staan sterk Volgens ‘n verslag van die Afrikaanse Taalraad kan die aantal Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika van 7,11 miljoen in tot 7,12 miljoen toeneem teen 2031. Die verslag meld ook dat Afrikaanssprekendes as ‘n persentasie van die land se algehele bevolking krimp, wat hul bedingingsmag met die staat verminder. Kosmos 94.1 Nuus...

PPI vir water staan 5 jaar stil, geen opbrengs op belegging nie?
Post

PPI vir water staan 5 jaar stil, geen opbrengs op belegging nie?

PPI vir water staan 5 jaar stil, geen opbrengs op belegging nie? Die Namibiese Statistieke-agentskap het die produsenteprysindeks vir die vierde kwartaal van 2023 bekend gestel. Die indeks meet die gemiddelde verandering oor tyd in die pryse wat plaaslike produsente vir hul uitset ontvang. Dit is ‘n maatstaf van inflasie op groothandelvlak. Kommerwekkend is die...