Tag: staan

Home staan
Gryslys: Regering het misluk en dit gaan ons duur te staan kom
Post

Gryslys: Regering het misluk en dit gaan ons duur te staan kom

Gryslys: Regering het misluk en dit gaan ons duur te staan kom Die PDM se skadu-minister van finansies Nico Smit sê die regering het misluk en het nie sy werk gedoen nie. Dit kom na die Finansiële Aksie-taakmag die land op die gryslys geplaas het. Ekonome het dit voorspel omdat daar blykbaar op die verkeerde...

GRN-skuld klim amper 9% jaarliks, staan op N$113,5 miljard
Post

GRN-skuld klim amper 9% jaarliks, staan op N$113,5 miljard

GRN-skuld klim amper 9% jaarliks, staan op N$113,5 miljard Die regering se binnelandse skuld het gedurende Januarie met 1,7 persent op ‘n maand grondslag gestyg en met 8,7 persent op ‘n jaargrondslag gemeet. Dit staan nou op 113,5 miljard Namibiese dollar, amper helfte van die land se BBP. Regeringskuld verlaag ekonomiese aktiwiteit deur private kapitaalvorming...

Salah staan bankvas agter Egipte teen Kaap Verde
Post

Salah staan bankvas agter Egipte teen Kaap Verde

Salah staan bankvas agter Egipte teen Kaap Verde Sokker: Die beseerde kaptein van Egipte, Mo Salah, is vol vertroue in sy span se soeke na ʼn oorwinning in vandag se wedstryd in die Afrikabeker-toernooi teen Kaap Verde in die Ivoorkus. Hy sal die wedstryd misloop weens ʼn spierbesering wat hy verlede week opgedoen het in...

Nikon stel hul nuwe Kunsmatige Intelligensie kamera bekend wat bespeur wanneer koeie op die punt staan om te kalf
Post

Nikon stel hul nuwe Kunsmatige Intelligensie kamera bekend wat bespeur wanneer koeie op die punt staan om te kalf

Nikon stel hul nuwe Kunsmatige Intelligensie kamera bekend wat bespeur wanneer koeie op die punt staan om te kalf Die nuwe tegnologie kan die boer red van die taak om dragtige koeie gereeld te besoek. Nikon het sy KI-beeld vernuf in ‘n onverwagte rigting gestuur met ‘n nuwe stelsel wat boere kan waarsku wanneer ‘n...

Klagte teen Amushelelo staan – Kosmos 94.1
Post

Klagte teen Amushelelo staan – Kosmos 94.1

Klagte teen Amushelelo staan Die Oshana-polisie het bevestig dat die klagte teen aktivis Michael Amushelelo nie uitgegooi is nie. Amushelelo is Maandag gearresteer op Oshakati na hy by Rani Trading op die dorp aangekom het. Die maatskappy het op 22 Desember ‘n beskermingsbevel teen Amushelelo gekry en hy mag, ingevolge die bevel nie binne 200 meter...

GRN staan bankvas agter SA in Den Haag
Post

GRN staan bankvas agter SA in Den Haag

GRN staan bankvas agter SA in Den Haag Namibië ondersteun Suid-Afrika se saak teen Israel in die Internasionale Geregshof wat ten doel het om die land se militêre bedrywighede in Gaza te stop. Die hof in Den Haag in Nederland hou vandag en môre openbare verhore oor Suid-Afrika se saak teen Israel, waar Israel beskuldig...

Cassia loods presidensiële veldtog al kan sy nie staan
Post

Cassia loods presidensiële veldtog al kan sy nie staan

Cassia loods presidensiële veldtog al kan sy nie staan Cassia Sharpley, die 2022 Mej. Namibië, het toe soos beloof haar presidensiële veldtog geloods. Sy het vroeg in Januarie aangekondig sy wil staan vir die pos, maar die 23-jarige kan natuurlik nie voor sy 35 word, aan die verkiesing deelneem nie. Sy sê op haar potgooi...

Mdwaba staan by korrupsiebewerings teen ministers
Post

Mdwaba staan by korrupsiebewerings teen ministers

Mdwaba staan by korrupsiebewerings teen ministers Die Suid-Afrikaanse sakepersoon, Mthunzi Mdwaba, hou by sy bewerings van hoëvlak-korrupsie teen die finansminister Enoch Godongwana; die hoër onderwysminister Blade Nzimande; arbeidsminister Thulas Nxesi; en die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula. Mdwaba beweer hulle het hom probeer omkoop om struikelblokke uit die weg te ruim vir die Werkloosheid-versekeringsfonds se...

Afrikaans groei en staan sterk: Carel Boshoff
Post

Afrikaans groei en staan sterk: Carel Boshoff

Afrikaans groei en staan sterk: Carel Boshoff Afrikaans beslaan ‘n komplekse ruimte in die suidelike halfrond, geniet amptelike status in Suid-Afrika en wydverspreide gebruik in Namibië, maar daar is kommer oor dalende inter-generasionele gebruik en mededinging van Engels. Die toekoms van die taal berus op volgehoue kulturele en opvoedkundige pogings, die bevordering van die waarde...

Engeland staan reeks aan Wes-Indies af
Post

Engeland staan reeks aan Wes-Indies af

Engeland staan reeks aan Wes-Indies af Engeland het die vyfde en beslissende T20 teen die Wes-Indies in Trinidad met vier paaltjies verloor en die reeks met 3-2 afgestaan. Engeland het eerste gekolf, maar gesukkel om by die Brian Lara-krieketakademie op dreef te kom en is na 19 boulbeurte en drie balle op 132 almal uitgeboul....