Tag: staan

Home staan
Cenored staan tender toe aan hoogste bieër – Kosmos 94.1
Post

Cenored staan tender toe aan hoogste bieër – Kosmos 94.1

Cenored staan tender toe aan hoogste bieër Die Tender Bulletin berig dat Cenored sy tender vir alarm-moniteringsdienste agt maande na die tender gesluit het, toegeken het. Aan die hoogste bieër. Die sentrale kragverspreider het die tender aan Bertha Security Services teen ‘n koste van 28,3 miljoen Namibiese dollar oor drie jaar toegeken. Rubicon het die...

AgriSA staan veldbrand-boere by – Kosmos 94.1
Post

AgriSA staan veldbrand-boere by – Kosmos 94.1

AgriSA staan veldbrand-boere by AgriSA se Ramphulpstigting sê hy gaan geld skenk aan Vrystaat Landbou en Agri Noordwes, om by te dra tot die noodlenigingspoging vir die landbousektor. Die aankondiging is gemaak teen die agtergrond van verwoestende veldbrande in die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap wat ‘n gebied van meer as 400 000 hektaar raak. AgriSA...

Keetmans se groentetuin ‘staan stil’, gemeenskap plunder – Kosmos 94.1
Post

Keetmans se groentetuin ‘staan stil’, gemeenskap plunder – Kosmos 94.1

Keetmans se groentetuin ‘staan stil’, gemeenskap plunder Die Karas-koördineerder van die Nasionale Jeugraad, Brandy Lufuma, sê die jeug-tuinbouprojek by Keetmanshoop het steeds die potensiaal om werkloosheid en voedselsekerheid in die dorp aan te spreek – sodra dit uitbrei. Die projek is drie jaar terug geloods en het sedertdien geen groei aangeteken nie. Daar is steeds...

Proteas kom te staan teen Silwer Varings – Kosmos 94.1
Post

Proteas kom te staan teen Silwer Varings – Kosmos 94.1

Netbal: Proteas kom te staan teen Silwer Varings Netbal: Die Proteas speel vanaand teen die verdedigende kampioen, Nieu-Seeland, op die Wêreldbekertoernooi in Kaapstad – ʼn wedstryd wat hulle moet wen. Die Silwer Varings is onoorwonne terwyl die Proteas een wedstryd teen Jamaika verloor het. Na Nieu-Seeland speel Suid-Afrika môre teen Uganda, maar indien hulle vandag...

Ons staan by Putin – Malema – Kosmos 94.1
Post

Ons staan by Putin – Malema – Kosmos 94.1

Ons staan by Putin – Malema Die EFF-leier Julius Malema, het sy standpunt herhaal dat die party saam met die Russiese President, Vladimir Putin, staan. Malema het EFF-ondersteuners by die 10de verjaardagvieringe by die FNB-stadion in Soweto toegespreek en sê President Cyril Ramaphosa nie beslissend was oor Putin se bywoning van die komende Brics-beraad nie....

Zim se Kasukuwere kan nie in verkiesing staan nie – Kosmos 94.1
Post

Zim se Kasukuwere kan nie in verkiesing staan nie – Kosmos 94.1

Zim se Kasukuwere kan nie in verkiesing staan nie Die Hooggeregshof in Zimbabwe het die appèl verwerp van die onafhanklike presidensiële kandidaat Saviour Kasukuwere. Hy het dit ingedien teen die hof se vorige beslissing om sy kandidaatskp vir die presidensie in die komende verkiesing te skrap. Volgens die hof was daar nie meriete in Kasukuwere...

Herstelkoers staan op 97,5% – Kosmos 94.1
Post

Herstelkoers staan op 97,5% – Kosmos 94.1

Covid-19: Herstelkoers staan op 97,5% Geen Covid-sterfte is volgens die jongste Covid-verslag van die gesondheidsministerie aangemeld nie, met die totaal sterftes wat steeds op 4 098 staan. Daar is altesaam 32 aktiewe gevalle, waarvan slegs een nuwe geval. Drie pasiënte is in hospitale opgeneem, waarvan niemand in ‘n intensiewe-sorg-eenheid is nie. Die positiewe koers staan...

Stad Tshwane staan cholera-slagoffers se gesinne by – Kosmos 94.1
Post

Stad Tshwane staan cholera-slagoffers se gesinne by – Kosmos 94.1

Stad Tshwane staan cholera-slagoffers se gesinne by Die Stad Tshwane is daartoe verbind om van die cholera-slagoffers se gesinne in Hammanskraal by te staan met ‘n bedrag van 30 000 Suid-Afrikaanse rand elk. ‘n Raadgewende proses wat die 28 geïdentifiseerde gesinne betrek, is onderweg om die skenkings uiteindelik moontlik te maak. Die stad se woordvoerder,...

Oud-Mugabe-minister sal staan vir president – Kosmos 94.1
Post

Oud-Mugabe-minister sal staan vir president – Kosmos 94.1

Oud-Mugabe-minister sal staan vir president ‘n Deurwinterde minister en politieke kommissaris onder die ontslape voormalige Zimbabwiese leier Robert Mugabe, Savior Kasukuwere, het sy kandidatuur vir die presidentskap aangekondig in die algemene verkiesings wat vir 23 Augustus beplan word. Die 53-jarige is sedert November in 2017 in ballingskap in Suid-Afrika. Om as presidentskandidaat in Zimbabwe te...