Uitbreiding van staatsambulans-vloot verwelkom deur privaat sektor ‘n Privaat ambulansmaatskappy is verheug dat die gesondheidsministerie beplan om sy benarde ambulans-vloot te vervang en aan te vul, veral in landelike gebiede waar ‘n groot tekort is. Ben Nangombe, die uitvoerende direkteur in die ministerie sê die begroting vir ambulans-aankope vir die huidige boekjaar is 24 miljoen...
December 14, 2024