Verhogings vir SA se staatsamptenare hou nie by stygings nie Die Vereniging van Staatsamptenare sê die onlangse verhogings in brandstof- en kragpryse sal finansiële probleme vir staatsamptenare en alle Suid-Afrikaners verdiep. Die VSA kritiseer die regering se salarisverhoging van 4,7-persent vir staatsamptenare en sê dit sal nie help met die stygende lewenskoste nie. Hulle eis...
Tag: staatsamptenare
Staatsamptenare se pensioengeld mag nie vir reddingsboeie gebruik word nie
Staatsamptenare se pensioengeld mag nie vir reddingsboeie gebruik word nie Die Vereniging van Staatsamptenare in die buurland moedig die regering aan om nie geld van die Staatswerknemers-pensioenfonds te gebruik as reddingsboeie vir sukkelende staatsondernemings nie. Die vereniging is sterk gekant teen die gebruik van pensioenfondsgeld, en beklemtoon die belangrikheid van die beskerming van afgetredenes se...
Staatsamptenare se 5% verhoging kos regering N$1,7 miljard
Staatsamptenare se 5% verhoging kos regering N$1,7 miljard Staatsamptenare se 5 persent verhoging, soos ooreengekom verlede jaar, is pas deur die finansminister Ipumbu Shiimi aangekondig. Dit kos die staat ‘n ekstra 1,7 miljard Namibiese dollar. Die verhoging is geldig vanaf 1 April vanjaar. Post navigation Source link
11% van staatsamptenare het in 2022 omkoopgeld betaal
11% van staatsamptenare het in 2022 omkoopgeld betaal Dit is vandag Internasionale Teenkorrupsie-dag wat sedert 2003 herdenk word. Namibië het groot uitdagings met korrupsie en volgens Transparency is die land 59ste uit 180 in 2022 geplaas. Tydens sy 2022-peiling is daar bevind at 11 persent van staatsamptenare gedurende die jaar iemand omgekoop het en 78...
Nuwe sakgids vir staatsamptenare – Kosmos 94.1
Nuwe sakgids vir staatsamptenare Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het die bekendstelling behartig van “Being a Public Servant in Namibia, the pocket guide 2.0”. Die sakgids, soos dit bekend staan, is ‘n interaktiewe digitale hulpmiddel, wat beskryf word as ‘n “katalisator vir kennisverkryging en innovasie, wat bydra tot die algehele doeltreffendheid van openbare dienslewering”. Die premier...
Arbeidskenner gesels oor verhogings vir staatsamptenare
Arbeidskenner gesels oor verhogings vir staatsamptenare Die regering het verlede week salaris verhogings en beter behuising-toelae vir staatsamptenare aangekondig, wat hom sowat 1,7 miljard Namibiese dollar uit die sak gaan jaag. Dit is goeie nuus vir die staatswerkers, maar vele Namibiërs meen hulle verdien dit nie omdat hulle nie effektief werk of doeltreffende dienste aan...
Staatsamptenare kry hoër salarisse, voordele
Staatsamptenare kry hoër salarisse, voordele Die regering en die vakbonde vir staatsamptenare het hul ooreenkoms oor gewysigde salarisse en voordele geteken. Die verhogings is effektief terugwerkend vanaf 1 April en sluit in ‘n 20 persent verhoging op behuisings- en vervoertoelae vir personeel onder die bestuurskader, en ‘n 8 persent verhoging vir die bestuurskader op die...
Staatsamptenare koop bande met regering se voertuigvloot-kaart
Staatsamptenare koop bande met regering se voertuigvloot-kaart Die Teenkorrupsie-kommissie sê die twee werknemers van die ministerie van stedelike ontwikkeling wat van korrupsie aangekla word, sal weer op 17 November in die hof verskyn. Die twee, Leilla Maartin, 33, en Vilho limene, 36, het volgens die staat ses bande vir ‘n privaatvoertuig gekoop met vier wat...
Staatsamptenare belangrik in Namibiese ekonomie – Kosmos 94.1
Vakbondman: Staatsamptenare belangrik in Namibiese ekonomie Die rol en belangrikheid van staatsdiens en staatsamptenare in die Namibiese ekonomie kan nie oorbeklemtoon word nie, volgens ‘n deurwinterde vakbondman. Dit is ‘n onbetwisbare feit dat staatsdiens die dryfkrag van ‘n land se pad na ontwikkeling is. Daar is nie ‘n enkele land in die wêreld wat kan...
Verhoging vir staatsamptenare nie regverdigbaar nie – Saftu – Kosmos 94.1
Verhoging vir staatsamptenare nie regverdigbaar nie – Saftu Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie, Saftu, het President Cyril Ramaphosa se besluit om openbare ampsdraers se salarisse te verhoog, veroordeel. Die president het die 3 persent-verhoging van ampsdraers soos regters, ministers, hulle adjunkte en tradisionele leiers se salarisse onderteken. Openbare ampsdraers kry van die grootste salarisse in die land...