Outa: Konsepwet oor Staatsdienskommissie sal deursigtigheid verbeter Die Organisasie Teen Belastingmisbruik ondersteun die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie wat daarop gemik is om die staatsdiens te ontwikkel en deursigtigheid te verbeter. Die wetsontwerp wil ʼn onafhanklike en onpartydige kommissie vestig en sy jurisdiksie uitbrei om munisipaliteite en openbare instellings in te sluit. Outa benadruk die behoefte...
December 28, 2024