Tag: staatsinstellings

Home staatsinstellings
Kaderontplooiing beheer senior aanstellings in SA staatsinstellings
Post

Kaderontplooiing beheer senior aanstellings in SA staatsinstellings

Kaderontplooiing beheer senior aanstellings in SA staatsinstellings Die DA se nasionale woordvoerder vir Staatsdiens en Administrasie, Leon Schreiber, het die uitwerking van die ANC se kaderontplooiingsbeleid onthul. Dit sluit in, die ANC beheer die vraag- en aanbod kant van senior administratiewe rolle in verskeie rade, staatsondernemings en onafhanklike staatsinstellings. Die dokument, van 1 300 bladsye,...

Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig
Post

Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig

Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het erkenning gegee aan die hof in Pretoria se uitspraak wat die regering opdrag gee om teen die einde van Januarie beurtkrag by staatsinstellings te beëindig. Dit raak hospitale, klinieke, skole en polisiekantore. Ramaphosa het in die wandelgange by die COP28-klimaatspitsberaad in Dubai...

AfriForum nader VN oor staatsinstellings
Post

AfriForum nader VN oor staatsinstellings

AfriForum nader VN oor staatsinstellings AfriForum het ‘n verslag by die Menseregteraad van die Verenigde Nasies ingedien wat die algehele agteruitgang van staatsondernemings in Suid-Afrika uiteensit. Die verslag noem korrupsie, wanbestuur, politieke inmenging en staatskaping as sleuteluitdagings. Die organisasie waarsku sommige ondernemings staan op die rand van ineenstorting, wat ernstige gevolge het vir dienslewering. ʼn Woordvoerder van AfriForum, Charné Mostert, stel hervormings, die bevordering...

Hoekom bedank so baie hoofde van staatsinstellings?
Post

Hoekom bedank so baie hoofde van staatsinstellings?

Hoekom bedank so baie hoofde van staatsinstellings? Die buurland se energieminister, Gwede Mantashe, sê ondersoek moet ingestel word na die talle bedankings deur uitvoerende hoofde van staatsbeheerde ondernemings. Transnet se hoof, Portia Derby en Transnet Freight Rail se hoof, Siza Mzimela, het albei onlangs binne ʼn week bedank. Eskom se raadsvoorsitter, Mpho Makwana, se bedanking is Maandagaand aangekondig. Mantashe sê dié saak sal bespreek word wanneer die kabinet vergader:  Post navigation...