Tag: staatskaping

Home staatskaping
ANC spreek baie jare van staatskaping aan – Mbalula
Post

ANC spreek baie jare van staatskaping aan – Mbalula

ANC spreek baie jare van staatskaping aan – Mbalula Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die regerende party spreek baie jare van staatskaping aan, wat die goeie prestasie van sommige van Suid-Afrika se sleutelinstellings verwoes het. Mbalula het die media ingelig oor die gereedheid vir die ANC se 112de herdenking en die 8-Januarie-verklaring by die Mbombela-stadion,...

SAL se verkoopstransaksie is staatskaping 2.0
Post

SAL se verkoopstransaksie is staatskaping 2.0

SAL se verkoopstransaksie is staatskaping 2.0 Numsa sê die buurland se minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, se arrogante reaksie en weiering om noodsaaklike inligting oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens se verkoopstransaksie bekend te maak, bewys hy was nog altyd reg oor hom. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê Gordhan is die voorsitter van staatskaping 2.0...

SA se korrupsie en staatskaping raak ons almal, ook in die streek
Post

SA se korrupsie en staatskaping raak ons almal, ook in die streek

SA se korrupsie en staatskaping raak ons almal, ook in die streek Korrupsie en staatskaping in Suid-Afrika lê groei lam in die buurland maar, die uitdaging eindig nie daar nie. Die bekende professor van Wits se Sakeskool, Jannie Rossouw sê die ANC se onvermoë en tekort aan politieke wil om die kwessies aan te spreek...

SA-parlement het ‘n plan vir staatskaping aanbevelings – Kosmos 94.1
Post

SA-parlement het ‘n plan vir staatskaping aanbevelings – Kosmos 94.1

SA-parlement het ‘n plan vir staatskaping aanbevelings Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die Parlement het reeds ʼn implementeringsplan ontwikkel vir die 16 aanbevelings deur die Zondo-kommissie oor die Parlement se rol in die hantering van staatskaping. Sy het die media ingelig oor die vergadering van die voorsittende beamptes met Hoofregter Raymond Zondo. Daarvolgens sal...