14 Mar. 2024 President Nangolo Mbumba het in sy Staatsrede gesê die land bly op koers selfs gedurende ‘n tydperk van fiskale konsolidasie. Hy sê wyle President Hage Geingob het skerpsinnige leierskap getoon gedurende ‘n tyd toe die land dit die nodigste gehad het. Mbumba sê onder Geingob se leierskap is die beginsels van verantwoordbaarheid en deursigtigheid in die regerende...
Tag: staatsrede
Staatsrede: Waar’s die oplossings? – Kosmos 94.1
Staatsrede: Waar’s die oplossings? President Nangolo Mbumba het sy staatsrede in die Namibiese parlement gelewer. Tradisioneel is die staatsrede ‘n platform waar die president die regering se planne vir die jaar sal uiteensit, beide ekonomies en polities. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, wat sê dis kommerwekkend dat daar...
Mbumba gepeper by staatsrede se vraag-en-antwoordsessie
Mbumba gepeper by staatsrede se vraag-en-antwoordsessie Tydens die staatsrede se vraag-en-antwoordsessie het die LPM-parlementslid Henny Seibeb president Nangolo Mbumba gevra of die land sy uraan-hulpbronne kan begin gebruik. Seibeb het ook weer die kwessie van toekenning van petroleumlisensies opgehaal. President Mbumba het so geantwoord: Post navigation Source link
Mbumba prys Geingob in sy eerste staatsrede
Mbumba prys Geingob in sy eerste staatsrede President Nangolo Mbumba lewer sy eerste staatsrede. Hy het begin deur ‘n oomblik se stilte vir wyle president Hage Geingob te vra en toe gepraat oor Geingob se vernuf om beleggings in die land te verseker en maatskaplike sorg te verbreed. Hy sê die volk kyk na die...
Staatsrede: Geen verrassings verwag nie
Staatsrede: Geen verrassings verwag nie President Nangolo Mbumba is geskeduleer om vandag die nasie toe te spreek tydens sy staatsrede in die Nasionale Vergadering. Tradisioneel is die staatsrede die platform waar die president die regering se ekonomiese en politieke planne vir die jaar sal uiteensit. Dit is ook waar parlementslede, veral die opposisie, tyd het...
Parlement bevestig staatsrede môre – Kosmos 94.1
Parlement bevestig staatsrede môre Terwyl die Presidensie steeds doodstil is oor die staatsrede het die Nasionale Vergadering bevestig dat president Nangolo Mbumba, wat tans in Botswana is vir ‘n gedenkdiens vir wyle Hage Geingob, wel môre middag die staatsrede in die parlement sal lewer. Die Nasionale Vergadering se inligtingsbeampte George Sanzila… Post navigation Source link
Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart
Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart Die jaarlikse staatsrede sal volgens ‘n program van die Nasionale Vergadering môre op 14 Maart deur president Nangolo Mbumba gelewer word. Die aankondiging is nog nie deur die Presidensie gedoen nie maar, dit is op die parlement se program wat op 28 Februarie hersien is. Post...
Alle oë op Biden se staatsrede
Alle oë op Biden se staatsrede Die Amerikaanse president Joe Biden staan vandag voor een van die belangrikste oomblikke van sy politieke loopbaan met ‘n staatsrede waartydens hy skeptiese kiesers moet oortuig dat hy fiks genoeg is om Donald Trump in die verkiesing in November te klop. Die jaarlikse toespraak is gewoonlik hoofsaaklik ‘n seremoniële...
Cyril se Staatsrede was verkiesingsfoefie: politieke ontleder
Cyril se Staatsrede was verkiesingsfoefie: politieke ontleder Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder, Daniel Silke, sê die staatsrede was ‘n verkiesingstoespraak deur ‘n president met ‘n middelmatige tot ‘n misrabele en skadelike termyn. Opposisiepartye het president Cyril Ramaphosa se toespraak gekritiseer en gesê dit was ver van die werklikheid verwyder en ‘n mislukte poging om die ANC...
Staatsrede: Waar’s die basiese inkomste-toelaag?
Staatsrede: Waar’s die basiese inkomste-toelaag? Die GOOD Party sê hy is teleurgesteld dat president Cyril Ramaphosa nie in sy staatsrede ʼn hersiening van maatskaplike sekerheid aangekondig het nie. Die president het teruggekrabbel oor planne om ʼn permanente basiese inkomstetoelae in te stel en sê dit sal gedoen word deur die maatskaplike noodverligtingtoelaag uit te brei...