Cyril maak herwinde beloftes in staatsrede – DA Die DA-leier John Steenhuisen beskryf president Cyril Ramaphosa se staatsrede as ʼn wasgoedlysie van herwinde beloftes. Dit was die sesde administrasie se laaste staatsrede voor die algemene verkiesing later vanjaar. Steenhuisen sê nie een van die beloftes wat Ramaphosa in sy laaste vyf staatsredes gemaak het, is...
Tag: staatsrede
Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees
Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees Die EFF wag angstig op ‘n hofuitspraak wat sal bepaal of sy geskorste parlementslede, insluitend Julius Malema en Floyd Shivambu, vanaand se staatsrede sal mag bywoon. Ses EFF-lede is uit parlementêre bedrywighede geskors nadat hulle tydens verlede jaar se Parlementsopening die verhoog bestorm het....
Cyril gaan stemdag aankondig binne 15 dae na staatsrede
Cyril gaan stemdag aankondig binne 15 dae na staatsrede Die Presidensie het bevestig president Cyril Ramaphosa sal stemdag binne 15-dae na môre se staatsrede bekend maak. ‘n Proklamasie sal volg kort na die aankondiging. Die woordvoerder, Vincent Magwenya, het op ʼn nuuskonferensie oor die president se weeklikse program die publiek verseker daar is geen vertragings...
Cyril se staatsrede – nuwe reëls in parlement
Cyril se staatsrede – nuwe reëls in parlement Die buurland se parlement het ‘n stel nuwe gesamentlike reëls ingestel wat ontwerp is om gesamentlike sittings van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies te reguleer, en ontwrigtings verbied. Die jaarlikse Staatsrede vind môre plaas en word vir die derde keer in die Kaapstadse...
Outa sal staatsrede boikot – Kosmos 94.1
Outa sal staatsrede boikot Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hy verkies om vanjaar president Cyril Ramaphosa se staatsrede te boikot. Dit is uit verset teen wat hy sien as politieke arrogansie en leë retoriek tydens die toespraak. Outa het mede-Suid-Afrikaners aangemoedig om deel te neem aan die optrede. Uitvoerende hoof Wayne Duvenage verwag die staatsrede...
Ramaphosa moet drie elemente in sy staatsrede aanspreek
Ramaphosa moet drie elemente in sy staatsrede aanspreek President Cyril Ramaphosa lewer na verwagting volgende week sy staatsrede en die Stad Kaapstad sê daar is drie noodsaaklike beloftes wat hy nog nie nagekom het nie. Dit hou verband met die visumstelsel, Kaapstad se hawe en belastingkorting op klereprodukte. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos,...
Ramaphosa sal 8 Februarie sy staatsrede lewer
Ramaphosa sal 8 Februarie sy staatsrede lewer President Cyril Ramaphosa het gevra vir ‘n gesamentlike sitting van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies vir die staatsrede op Donderdag, 8 Februarie, om sewe-uur die aand. Die staatsrede is die amptelike aanvang van die parlementêre program vir die jaar en sal na verwagting in...