Nuwe pogings om Zim-dollar te stabiliseer Zimbabwe werk aan nuwe maatreëls om sy geldeenheid te stabiliseer, insluitend die koppeling van die wisselkoers aan harde bates soos goud en die skep van ‘n valutaraad, sê finansminister Mthuli Ncube. Die Zimbabwiese dollar het sedert die begin van die jaar met sowat 40 persent gedaal, benadeel deur die...
December 16, 2024
Tag: stabiliseer
Home
stabiliseer
Post
December 15, 2023December 15, 2023Uncategorized
SA eierpryse stabiliseer – Kosmos 94.1
SA eierpryse stabiliseer Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging het ‘n positiewe verskuiwing vir eier-entoesiaste aangekondig namate pryse geleidelik na normaal terugkeer. Die vereniging se woordvoerder, Abongile Balarane, noem daar is vordering ná die onlangse tekort weens voëlgriep, wat gelei het tot ‘n aansienlike prysstyging. Ten spyte van ‘n maandelikse verhoging van 10,6 persent, raak pryse bestendig, met...