Tag: Stad

Home Stad
Ally gee ultimatum aan Stad Whk oor Katutura-skuld
Post

Ally gee ultimatum aan Stad Whk oor Katutura-skuld

Ally gee ultimatum aan Stad Whk oor Katutura-skuld Die onafhanklike presidentskandidaat Ally Angula het die Windhoek-munisipaliteit ‘n week gegee om die kwessie van skuldbestuur vir Katutura-inwoners aan te spreek. Indien die stad nie reageer nie, dreig sy om ‘n sit-protes by die munisipaliteit te hou. Inwoners eis dat skuld afgeskryf moet word en vra ook...

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit
Post

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit Reaksie word ontvang op berigte dat Stad Windhoek sy span vir ‘n week by die kus het om sy strategiese en begrotingshersienings uit voere. Die hele en lede van die uitvoerende span is daar van vandag tot Vrydag. Die stad het sy finansiële uitdagings wat...

Nust-student sterf by Stad Windhoek tydens opleiding
Post

Nust-student sterf by Stad Windhoek tydens opleiding

Nust-student sterf by Stad Windhoek tydens opleiding Stad Windhoek sê ‘n student is tydens die praktiese komponent van nooddiensopleiding oorlede. In ‘n verklaring sê die munisipaliteit dat die 33-jarige manlikestudent, wat by Nust studeer, besig was met opleiding met betrekking tot beperkte ruimtes toe hy sy bewussyn verloor. Paramedici het gepoog om hom by te...

Moenie geld gee aan kinderbedelaars: Stad Windhoek
Post

Moenie geld gee aan kinderbedelaars: Stad Windhoek

Moenie geld gee aan kinderbedelaars: Stad Windhoek Die Stad Windhoek is diep bekommerd oor die toenemende aantal kinders wat op die strate van die hoofstad bedel. Die kinders raak ook aggressief, val veral vroue aan en skop na karre. Die stad doen ‘n ernstige beroep op die publiek om nie geld aan hierdie kinders te...

Stad Windhoek oorskrei weer waterbesparing-teiken
Post

Stad Windhoek oorskrei weer waterbesparing-teiken

Stad Windhoek oorskrei weer waterbesparing-teiken Die Stad Windhoek het op sosiale media aangekondig dat inwoners weer nie die waterbesparings-teikens bereik het nie en dit met 28 persent oorskrei het. Kosmos 94.1 Nuus het met Stad Windhoek se woordvoerder, Lydia Amutenya, gepraat wat sê sedert Junie 2023 het Windhoek nie die waterbesparings-teikens behaal nie. Die situasie...

Stad Kaapstad fokus op stormwaterstelsel – Kosmos 94.1
Post

Stad Kaapstad fokus op stormwaterstelsel – Kosmos 94.1

Stad Kaapstad fokus op stormwaterstelsel Die Stad Kaapstad se waterbesoedeling-beheerspan slaan tans toe op onwettige verbindings en storting in die stormwaterstelsel. Tussen Maart verlede jaar en Februarie vanjaar is 12 580 inspeksies op eiendomme uitgevoer. 159 oortredingskennisgewings is uitgereik en 40 onwettige verbindings is afgesny. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die hoofbron...

Stad Tshwane veroordeel fopnuus oor besmette water
Post

Stad Tshwane veroordeel fopnuus oor besmette water

Stad Tshwane veroordeel fopnuus oor besmette water Die Stad Tshwane distansieer homself van ʼn boodskap op sosiale media die rondte doen dat die metro se water besmet is en tifus-griep veroorsaak. Die plasing ontmoedig inwoners om kraanwater te drink en gee ʼn lys simptome van tifuskoors, asook voorsorgmaatreëls. Gauteng beleef tans ʼn watervoorsieningskrisis. Tshwane se...

Stad Windhoek beplan nog ‘n uitbreiding
Post

Stad Windhoek beplan nog ‘n uitbreiding

Stad Windhoek beplan nog ‘n uitbreiding Die Stad Windhoek sê hy het die ontwikkeling van ‘n nuwe uitbreiding by Rocky Crest goedgekeur om 227 erwe te beslaan. Rocky Crest Uitbreiding 8, sal bestaan ​​uit 168 residensiële erwe, met drie vir algemene residensiële gebruik, en bied ‘n konsep vir gemengde grondgebruik. Die munisipaliteit moet intussen nog...

Stad Kaapstad stuur span om soek na vermiste Joslin Smith
Post

Stad Kaapstad stuur span om soek na vermiste Joslin Smith

Stad Kaapstad stuur span om soek na vermiste Joslin Smith Die Stad Kaapstad het polisiebronne gestuur om te help met die soektog na die vermiste ses-jarige Joslin Smith in Saldanhabaai aan die Weskus. Sy word al langer as ‘n week lank vermis nadat sy verdwyn het buite haar huis in die Middelpos-informele nedersetting. Kaapstad se...

Stad Kaapstad verwyder haweloses van tennisbaan
Post

Stad Kaapstad verwyder haweloses van tennisbaan

Stad Kaapstad verwyder haweloses van tennisbaan Wetstoepassers van die Stad Kaapstad, bygestaan deur die balju van die hof, het 37 hawelose mense verwyder van die Groenpuntse tennisbaan. Dit volg op die finale uitsettingsbevel wat in Desember uitgereik is deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof vir mense om vrywillig teen die einde van verlede maand die perseel te...