Stad Kaapstad bekommerd oor toenemende tiener-swangerskappe Die Stad Kaapstad het kommer uitgespreek oor die toename in tienermeisies wat vir hul eerste besoek by voorgeboorteklinieke opdaag. Tussen Julie 2022 en Junie 2023 het 632 tieners tussen 12 en 17 jaar voorgeboorteklinieke besoek teenoor 355 die vorige jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Gesondheid, Patricia van der Ross, sê...
Tag: Stad
Stad Kaapstad waarsku teen toename in asblik-diefstal
Stad Kaapstad waarsku teen toename in asblik-diefstal Die Stad Kaapstad doen ‘n beroep op inwoners om waaksaam te bly weens ‘n oplewing in gesteelde wielietjie-asblikke. Verslae toon ‘n styging vanaf 28 653 in 2022, tot 29 330 in 2023. Die burgemeesterskomiteelid, Grant Twigg, beklemtoon die vinnige aanmelding van sulke voorvalle. Twigg verseker proaktiewe maatreëls is...
Pensioenarisse kan vir Stad Windhoek skuldverligting registreer
Pensioenarisse kan vir Stad Windhoek skuldverligting registreer Die Stad Windhoek nooi pensioenarisse uit om te registreer vir sy 524 miljoen Namibiese dollar skuldverligtingsprogram, soos goedgekeur deur die raad op 30 November verlede jaar. Die registrasietydperk is twee maande, vanaf 15 Februarie tot 15 April, by die Stad se verskillende sentrums in die hoofstad. Die program...
Stad Kaapstad wil meer as 12 000 begunstigdes van titelaktes opspoor
Stad Kaapstad wil meer as 12 000 begunstigdes van titelaktes opspoor Die Stad Kaapstad sê hy het tans meer as 12 000 titelaktes op sy register en bykomende hulpbronne is ingestel om begunstigdes te vind, met beter opsporingstelsels. Die metro het sowat 21,6-miljoen Suid-Afrikaanse rand vir hierdie doelwit opsy gesit. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings,...
Stad Windhoek sal weer probeer raadslede instem, derde keer
Stad Windhoek sal weer probeer raadslede instem, derde keer Die beleërde bestuursraad van Stad Windhoek sal vanmiddag vir die derde keer poog om twee vakante posisies op sy raad te vul. Die koalisie by die stad is ‘n volslae mislukking met binnegevegte wat voortduur. Die stelsel van ‘n roterende burgemeester werk ook nie omdat projekte...
Stad Windhoek sê oor water
Stad Windhoek sê oor water Windhoek staar tans waterbeperkings in die gesig weens min reën en die lae vlakke van damme. Die stad is tans op kategorie C, wat beteken tuine kan met ‘n tuinslang natgemaak word. As die waterkwessie vererger, sal die kategorie verander. Boetes sal ook uitgereik word, veral aan ongelisensieerde motorwasserye. Kosmos...
Kaapstad-burgemeester verwelkom stad se posisie op Time Out-lys
Kaapstad-burgemeester verwelkom stad se posisie op Time Out-lys Die Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het die tweede posisie verwelkom wat Kaapstad behaal het in die mediamaatskappy Time Out, se 2024-peiling oor die 50 beste stede ter wêreld om te besoek. New York is bo-aan die ranglys. Hill-Lewis sê die skoonheid van Kaapstad is deurlopend...
DA kap Stad Johannesburg oor gekaapte geboue
DA kap Stad Johannesburg oor gekaapte geboue Die DA in Gauteng sê daar is tans 181 gekaapte geboue in die sentrale sakekern van Johannesburg. Baie van hierdie geboue lyk soos informele nedersettings en hou ‘n aansienlike risiko in vir die mense wat onwettig daar bly. Die DA-lid, Mervyn Cirota, sê dit is kommerwekkend dat die...
Brandstigting wek kommer in Kaap, stad loof beloning uit
Brandstigting wek kommer in Kaap, stad loof beloning uit Die Stad Kaapstad het ‘n beloning uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van enige persoon wat verantwoordelik was vir die brand wat die Steenbras- of Kleinvleiwaterbehandelingsaanleg bedreig het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die stad se Brand- en Reddingsdepartement...
Stad Whk misluk, weer – Kosmos 94.1
Stad Whk misluk, weer Die Windhoek Stadsraad kon vir ‘n tweede keer nie daarin slaag om sy ampsdraers-verkiesing af te handel nie en die verkiesing is uitgestel tot 8 Februarie, weens ‘n gebrek aan ‘n kworum asook geen nominasies vir die twee uitstaande komiteelid-posisies nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die politieke ontleder, dr....